Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Winelands Business Villas

Selfsorg

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Siegfried S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Uitstekend. Ons het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roelof V
1 nag
5.0
Feb 2024

Baie lekker, die personeel was behulpsaam en baie vriendelik. Die kamers was stunning. Dalk net oorweeg om op 'n stadium die matrasse te vervang. Ek het lekker geslaap, maar agtergekom die matras is reg vir aftrede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker geslaap, stil en rustige omgewing. Baie netjiese villas. Koffie en tee was beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andries B
1 nag
4.8
Mrt 2024

Was net oornag, het goeie nagrus gekry wat ek nodig gehad het. Fantastiese plek en baie bekostigbaar vir kwaliteit verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen V
Kort verblyf
4.6
Aug 2022

Fantasies, die beste. Dankie Cape Winelands Business Villas ons het dit baie geniet. Dit was 'n ideale opset vir ons as familie om saam te kuier. Alles en nog meer was daar. Ons het baie lekker gekuier en sal beslis terug kom weer vir familiekuiers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Bertus R
1 nag
4.0
Des 2021

Dit was baie lekker verblyf, alles wat ek nodig gehad het. Was lekker verblyf, netjies en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roeloff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 560
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 560
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suikerbekkiestraat 57, Joostenbergvlakte, 7570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91170de29c5cb13c3225a2173e7eff9702baaccc493e4198cad493f5d5cda42fd8f011661c1d9cee835ed0c4c54d23e728a9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 560 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 57 Suikerbekkie Street Joostenberg Vlakte 7570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-15:00 10:00 -33.824077 18.737319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang