Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cape Winelands Holiday Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raithby Heights-landgoed 1, Sampson-weg 4, Raithby, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Cape Winelands Holiday Home is 'n selfsorghuis wat aangedryf word met 'n omskakelaar vir rugsteunkrag tydens beurtkrag. Die verblyf is in 'n veilige landgoed in Raithby geleë. Die eiendom is die ideale basis vanwaar jy die omliggende besienswaardighede in die area kan verken.

Dié losstaande vakansiehuis bied slaapplek aan 6 persone en het 'n privaat ingang, en bestaan uit 3 slaapkamers en 3 en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamers is toegerus met 'n stort of bad. Ander geriewe in die kamer sluit lugversorging in die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer in, en 'n waaier is beskikbaar vir die derde slaapkamer.

Die huis het 'n volledig toegeruste kombuis wat die nodige toebehore bevat om maaltye voor te berei en te kook, insluitend 'n skottelgoedwasser asook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met sitplek, banke om op te ontspan, 'n houtkaggel en 'n TV vir mediavermaak met hoëspoed-vesel-Wi-Fi. Die leefarea lei na die erf met 2 braaigeriewe en 'n swembad.

Parkeerplek is beskikbaar vir 1 of 2 motors op die perseel. Die huis is ideaal geleë naby wynlandgoedere en wynproe-plekke, binne 15 km vanaf Sentraal Stellenbosch en 10 km vanaf Somerset-Wes, waar gaste wynlandgoedere, fietsryroetes en ander plaaslike besienswaardighede kan verken, en sowat 28,5 km vanaf Kaapstad Internasionaal. Lughawe.

Neem asseblief kennis dat die gasheer in 'n aparte, selfstandige woonstel woon wat aan die huis gekoppel is en 'n aparte ingang het. Die gasheer het hoë agting vir die privaatheid van gaste en is byderhand om enige vrae te beantwoord of hulp te bied met areaverwante advies as gaste dit benodig.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Raithby Heights-landgoed 1, Sampson-weg 4, Raithby, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cape Winelands Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R3 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Raithby Heights-landgoed 1, Sampson-weg 4, Raithby, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA530fbb966c4537344d75b84375ac7673e500cbff46c9cf7d3fb4e5884a032d869db686b34fd3678e73e14770720cca54cd8b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 1 Raithby Heights Estate 4 Sampson Road 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.021844369181 18.803608946033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang