Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capeblue Manor House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 6

Op LekkeSlaap 13 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 5 resensies vir Capeblue Manor House
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Hanlie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie M

Home away from home.

'n Baie mooi herehuis. Ons kamer en badkamer was baie mooi en groot. Die enigste item wat ek van sou gehou het in die kamer is 'n klein yskassie om ons water koud te hou. Die gasvrou en die sjef was baie vriendelik en het ons baie tuis gevoel. Die ontbyt was heerlik gewees. Ons sal die gastehuis definitief weer besoek.

Tanya J - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya J

Baie lekker gebly.

Netjies en gerieflik. Diens was fantasties.

Bob M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bob M

Gerieflik en stylvol!

Capeblue Manor House is 'n mooi huis met groot kamers, ruim en skone badkamer, gerieflik ingerig. Dit sou nog beter kon wees met lugversorging en 'n klein yskas om jou drankies koel te hou. Die ontbyt was lekker (dit kan wel luukser). Dit is vir ons 'n aangenamer plekkie en ons koester mooi herinneringe!

Rina W - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rina W

Awesome place to stay.

I can recommend Capeblue Manor House to anybody it is an awesome place to stay. Our breakfast was so nice, and I really didn't want to leave - I could spend days there.

Catherine S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine S

Well organised, maintained and serviced.

Delightful host. Good simple breakfast. Good security. Depending on where you need to be it's well located. Could have done without the bathroom fan which is dreadfully noisy. Good value when comparing it to other B&B's.

Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thaxter-weg 10, Muizenberg, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM5ZTRjMDczLTdmOTAtNDhmYS1iMmJkLWQ2N2U2M2YzNTdlMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 10 Thaxter Road Muizenberg 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.093876996178 18.463758230209

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang