Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capo Cabana Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Core Office Furniture W
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Okt 2024

Host very friendly, accommodating, always ready to assist. We had a great stay. Great, host amazing - good breakfast, view amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige, vriendelike familiebesigheid. Lekker geslaap, lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sentraal Karoo Distriks Munisipaliteit M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Veilig, gerieflik, ontspannend. Ek het my verblyf verskriklik geniet en die ontbyt was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent! We loved our stay. The guesthouse is perfectly located with a lovely view of Table Mountain. The room was beautiful and clean, and the bed very comfortable with crisp white linen. The owner was amazing. She was willing to assist in any way, and the breakfast was delicious. We are returning in three weeks' time. This guesthouse comes highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jazz-min N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing, relaxing, calm, safe. We visited Capo Cabana for our honeymoon. We really had the most amazing time there. The host and her family were really friendly and super helpful. The breakfast that was served felt like you're in a five-star restaurant. I would definitely recommend it to everyone. Hoping to visit again later this year. Keep up the good work!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kp V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Okt 2024

Uiters aangename verblyf en uitstekende diens, onvergeetlik. Ek wil graag my opregte waardering uitspreek vir die uitmuntende ervaring wat ek gehad het tydens my verblyf by Capo Cabana vanaf verlede week Saterdag tot Maandag. Die diens was uitstaande en elke aspek van die verblyf was van die hoogste standaard. Die netheid, gasvryheid en aandag aan detail het die ervaring besonders gemaak. Ek sal Capo Cabana en die eienaars sonder twyfel aanbeveel aan enigiemand wat op soek is na 'n eerste-klas wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marna S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Friendly and welcoming. Attention to detail. Great. Very nice chill/pool area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannah H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2024

Moeite werd. Ek en 'n kollega het een nag oornag vir 'n sakereis. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik, en die ontbyt was heerlik gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dorea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: A.P. Burgerlaan 15, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf313803c7f9ba12b83ca171f1b81c0f2a36f1adf838153d591927e96ecbc8c64ccdf1ef45fc5787c3b566198397c4a553e6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 15 A P Burger Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.883338025195 18.588931608004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang