Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capo Cabana Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Thelma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Pragtige, vriendelike familiebesigheid. Lekker geslaap, lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sentraal Karoo Distriks Munisipaliteit M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2024

Veilig, gerieflik, ontspannend. Ek het my verblyf verskriklik geniet en die ontbyt was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Excellent! We loved our stay. The guesthouse is perfectly located with a lovely view of Table Mountain. The room was beautiful and clean, and the bed very comfortable with crisp white linen. The owner was amazing. She was willing to assist in any way, and the breakfast was delicious. We are returning in three weeks' time. This guesthouse comes highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jazz-min N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Amazing, relaxing, calm, safe. We visited Capo Cabana for our honeymoon. We really had the most amazing time there. The host and her family were really friendly and super helpful. The breakfast that was served felt like you're in a five-star restaurant. I would definitely recommend it to everyone. Hoping to visit again later this year. Keep up the good work!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marna S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Friendly and welcoming. Attention to detail. Great. Very nice chill/pool area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hannah H
1 nag Besigheidsreis
4.0
Mei 2024

Moeite werd. Ek en 'n kollega het een nag oornag vir 'n sakereis. Die eienaar was baie behulpsaam en vriendelik, en die ontbyt was heerlik gewees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Kholeka M
Kort verblyf Saam met vriende
4.0
Jan 2024

Very comfortable, good quiet location. Host caters to all needs of the group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Luichyn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Delightful and peaceful. Love the setup and the vibe. You feel welcomed from the moment you enter Capo Cabana Guesthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorea
Capo Cabana Guesthouse
Thank you very much, it is always wonderful to receive reviews like yours. Looking forward to hosting you again.

Nicoline R
1 nag
5.0
Feb 2023

Net 'n plesier. Alles in orde. Sal graag weer wil oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Abri V
Kort verblyf Besigheidsreis
4.8
Sep 2023

In die algeheel 'n baie goeie ervaring. My aankoms was gedurende 'n beurtkragepsisode en niemand was beskikbaar om my te ontvang nie. Die deurklokkies het nie gewerk nie en die selfoonoproepe het onbeantwoord gebly. Dit het 'n uur se frustrasie veroorsaak. Daarna het Dorea opgemaak deur te sorg vir 'n gratis kamer-opgradering en 'n baie goeie verblyfervaring. Die bed en stort in ons kamer was regtig goed en dit is vir my 2 van die mees belangrike aspekte. Die ontbyt, ligging en uitsig was ook hoogtepunte.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dorea
Capo Cabana Guesthouse
Good afternoon, thank you for the review yes it was one of those situations where the UPS decided to die and my phone whent flat. Thank you for your understanding and we hope to see you soon.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dorea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: A.P. Burgerlaan 15, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf313803c7f9ba12b83ca171f1b81c0f2a36f1adf838153d591927e96ecbc8c64ccdf1ef45fc5787c3b566198397c4a553e6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 15 A P Burger Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.883338025195 18.588931608004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang