Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capo Cabana Guesthouse

Gastehuis
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: A.P. Burgerlaan 15, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Capo Cabana Guesthouse is in Plattekloof geleë en is ideaal vir vakansie- en sakereisigers.

Die gastehuis bied gaste 'n keuse van gerieflike kamers, waarvan sommige uitsigte oor Tafelberg het. Elke kamer het lugversorging en is ingerig met óf 'n koningingrootte-bed óf koninggrootte-bed, en elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kamers het 'n lessenaar, 'n TV met 'n Oopsig-dekodeerder, semi-selfsorgeenheid met 'n yskassie en 'n mikrogolfoond.

Capo Cabana Guesthouse is sentraal geleë om Kaapstad te verken, en het maklike toegang tot die N1.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Wynproe

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Italiaans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Skuifie-projektor
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 10 resensies vir Capo Cabana Guesthouse
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dorea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • A.P. Burgerlaan 15, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Capo Cabana Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: A.P. Burgerlaan 15, Plattekloof, 7500, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf313803c7f9ba12b83ca171f1b81c0f2a36f1adf838153d591927e96ecbc8c64ccdf1ef45fc5787c3b566198397c4a553e6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 15 A P Burger Avenue Plattekloof 7500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.883338025195 18.588931608004

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang