Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capri 11

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bream-singel 520, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 200 R1 870 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Capri 11 bied selfsorgverblyf in 'n woonstel aan die see wat in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ramsgate geleë is en is 'n ideale ligging vir 'n kusvakansie aangesien dit slegs 100 m vanaf die strand via 'n privaat paadjie geleë is.

Dié woonstel op die derde verdieping het slaapplek vir 6 gaste op 'n slag en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie 2 kamers deel die tweede badkamer met 'n bad, stort, wasmasjien en tuimeldroër.

Die oopplan-leefarea met lugversorging beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n skottelgoedwasser. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n knus sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV met 'n volledige verskeidenheid DStv-kanale.

Boonop bederf hierdie huis met 'n omheinde braaikamer met 'n gasbraai en stapelglasdeure wat direk na die balkon oopmaak wat 'n ideale plek is vir 'n skemerkelkie terwyl u die panoramiese see-uitsigte bewonder. Gaste kry veilige onderdakparkeerplek binne die kompleks en volle toegang tot die gemeenskaplike swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Bream-singel 520, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 870
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 870
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 08:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bream-singel 520, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa21c9a6eeb300a0b0a655b030d97b9ae6686686c67d07489b3691077c2567acbe1232daf2c025059aebc8b96c4af02105daf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 870 per nag (plek vir 6) 520 Bream Crescent Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 08:00-18:00 10:00 -30.886873479899 30.352087081139

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang