Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Capri 15

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Luzelle Geverifieer

Eiendomme 19

Resensies 125

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Capri 15
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Jana V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana V

Uitstekend.

Vreeslik baie lekker gebly. Pragtigste uitsig. Baie netjiese en mooi woonstel.

Pierre V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre V

Skoon, veilig en ruim.

Sal definitief Capri 15 aanbeveel, baie lekker en ruim, pragtige see-uitsig.

Capri 15 se terugvoer

Hi Pierre, ek is bly julle het dit geniet. Luzelle

Capri 15
Simone S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone S

Fantasties.

Skoon, netjies, lieflik.

Aron D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Aron D

Enjoyed the space and location was great.

The unit's common areas are very spacious and comfortable. The main room has an amazing view and is comfortable with the AC on hot days. The second and third bedrooms need a bit of attention with regards to the beds, and the ceiling fans run really slowly, so it gets extremely hot in these 2 rooms. The bathrooms are fine, and the showers work well. The toilet was leaking in the main room - reported but nothing was done, as it did make the whole room smell due to the main room's open plan design. All kitchen equipment worked fine. The main sliding door does not lock, but we did feel secure. The complex pool was always clean, and the gardens are well-kept. Please add some hanging hooks for towels and possibly a hat rack to hang jackets and caps. WiFi would be a big plus, as the MTN network is not great.

Lenke K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenke K

Heerlike vakansie.

Ons het baie lekker gebly by Capri 15. Die ligging is fantasties en die uitkyk is asemrowend. Die diens ontvang is wel baie teleurstellend. Die skuifdeur werk nie behoorlik nie en die deur kan nie sluit nie. Dis aangemeld en daar is belowe om daarna te kom kyk, maar niks het daarvan gekom nie. Opgradering van die beddens in die 2 addisionele kamers is ook aanbeveel. Dis beslis nie geskik vir volwassenes nie aangesien dit ongemaklik slaap, en moet dan geadverteer word as net vir kinders.

Twané B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Twané B

Dit was baie lekker en ons sal graag weer besoek.

Dit was ons tweede besoek en ons het dit net so baie geniet soos die eerste keer. Die swembad op die perseel is altyd skoon en netjies, sowel as die tuin en grasperk. Die see-uitsig is iets uit 'n boek. Ons het saam met familie besoek en al wat kan verbeter is ekstra aircon in die ander kamers vir die warm nagte. Capri 15 is werklik perfek en prakties. Alles is naby en daar is baie om te doen.

Capri 15 se terugvoer

Hi Twane, ek is bly julle het dit geniet. Luzelle

Capri 15
Letitia S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Letitia S

Buiten bogenoemde het ons lekker gerus en vakansie gehou.

Ligging, DSTV en inverter maak op vir gemiddelde fasiliteite. Banke is vuil, een wasbak in die kombuis werk nie. Die eienaar het duidelik al hulle ou goed daar gaan insit en derhalwe is die plek nie baie verwelkomend vir 'n huurder nie. Gasbraaier buite wou nie aansteek nie en kon ons dus nie braai nie. Gasbraaier se extracter is so aangepak van olie en is duidelik nog nooit skoongemaak nie. Kan ook nie TV kyk as die krag af is nie, al is daar 'n inverter. As al hierdie foute herstel is, sal ons weer gaan.

Stephen T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen T

Great venue, great view and very enjoyable.

Everything about this accommodation is great except how the flat was cleaned before we arrived. The sliding door to the balcony rails was very dirty and hadn't been cleaned in years as was the second bathroom with the washing machine, this should have been cleaned properly after every stay. There was months of accumulated dust on the mirror just hanging down. We weren't informed properly about the workings of the gas braai and I only just avoided a serious burn. The grid has to be lifted before you fire up the coals. There was no mention made of the fact that the DSTV doesn't work when the power cuts are in operation. Explanation about general operations was cursory and not detailed enough to have a safe stay.

Capri 15 se terugvoer

Hi Stephen, I am so sorry to hear about your bad experience. I shall definitely address it with the cleaning sub-contractor, as that is unacceptable. Thank you for your input regarding the instructions on how to use the equipment. We shall make a plan about that and have instructions on all the equipment.
Luzelle

Capri 15
Shane V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shane V

Besonders mooi.

Sal vir seker weer hier bly.

Capri 15 se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het dit geniet.

Capri 15
Magduld D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magduld D

Enjoyable.

We have visited this unit in 2021 as well. This time around we were a bit disappointed by the fact that the flat was not very clean prior to our arrival. Also saddened that not all people treat such a lovely unit with the care and respect it deserves. The sofas were stained badly and the cupboard for the broom and cleaning tools left very dirty. Broom and other cleaning tools are in such a bad state that one cannot use it.

Twané B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Twané B

Die plek as self is baie mooi en lekker om te bly maar daar was 'n paar klein goedjies wat kon beter.

Die woonstel is baie mooi en die omgewing is beeldskoon. Ons het wel talle kokkerotte gehad in die kombuis sowel die slaapkamer. Die braai-area was vuil sovel die braairoosters en ons moes dit self skoon maak voor ons kon braai. Die wasmasjien se seep laai was aangepak met ou poeier seep en moeg ons dit ook eer skoon maak voor ons dit kon gebruik. Die sleutel moes ons op pad uit by 'n winkel af gee , dit was nie moeite nie maar ons voel wel dat niemand kom kyk het dat als in plek was toe ons vertrek het nie en dat enige skade agterna kan plaas vind en ons verantwoordelikheid sou moes neem. Verder het ons n baie lekker tyd gehad en dit baie geniet om in Capri 15 te bly. Dit het 'n pragtige see uitsig en is naby aan die strand en eetplekke sowel as supermarkte. Dit was 'n lekker verblyf en ek sal weer teruggaan.

Yvonne B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Stunning!

We will certainly be back!

Jennie S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jennie S

Amazing.

Pragtige plekkie met wonderlike see-uitsig.

Truia L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Truia L

Awesome wegbreek gewees.

Woonstel is op die see, die mooiste uitsig, stil en rustig gewees. Woonstel is smaakvol ingerig, alles wat jy nodig het is daar. Sal weer daar tuisgaan.

Pieter D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter D

Dit was so lekker gewees, dat ons 'n ekstra nag probeer bespreek het.

Ons het reeds bespreek vir Oktober 2021. Dit was ongelooflik lekker!

Magduld D - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magduld D

Fantastiese uitsig. Kon heerlik rus.

Ten spyte van strande wat gesluit is, kon ons steeds die see geniet. Ruim, netjiese woonstel.

Trevor S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Trevor S

Fantastic location with stunning views.

The location is excellent as long as you can handle stairs as there are stairs which are quite steep down to the the car park and then more stairs to the seafront. So it is not wheelchair or walker-friendly. The apartment is well furnished and finished and you feel like you are on the beach. The patio gets very slippery with the humidity present so you need to take care. Having experienced it though, we will definitely go back there.

Gerhard S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Moeite werd.

Baie mooi plek met pragtig see-uitsig. Sal weer die plek boek.

Vanaf
Vanaf R1 226
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 226
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Capri-kompleks, Bream-singel 520, Ramsgate, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1f3569b94340392a62e4394fa070ec466d73396cf858236b079521e81dace5c04d4ac6a9f9a254aa5b8dc4301710de12aa4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 226 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 520 Bream Crescent, Capri Complex Ramsgate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.886918823687 30.352354885914

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang