Capricorn Restcamp
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: MR47, Tussen die C14 (12 km) en Rietoog (21 km), Rietoog, 0000, Hardap
- Vanaf R1 340 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Capricorn Restcamp langs die Naukluftberge is die perfekte oornagplek vir gaste wat tussen Windhoek en Sossusvlei reis of vanaf die Suide tot by die kus toer. Ná 'n lang dag kan jy op die stoep ontspan en die uitsigte geniet of gaan stap en die tientalle inheemse plantsoorte in die omgewing ontdek. Hier is ook verskeie voëlspesies van die Namibwoestyn, Naukluftberge en Sentraal-Namibië.
Capricorn Restcamp het 4 bungalows. Elke eenheid het 2 enkelbeddens en 'n badkamer met warm water en 'n toilet. Elke eenheid het ook elektriese beligting en 'n braai-area.
Parkeerplek is naby die eenhede beskikbaar. Ontbyt, koue middagetes en aandetes word op die stoep of in die eetkamer bedien. Kom geniet gerus 'n skemerkelkie by die Naukluft-uitkykpunt of die kroeg. By dié instansie word Engels en Duits gepraat.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Karsten Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- MR47, Tussen die C14 (12 km) en Rietoog (21 km), Rietoog, 0000, Hardap
- Gaste dink Capricorn Restcamp het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: MR47, Tussen die C14 (12 km) en Rietoog (21 km), Rietoog, 0000, Hardap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang