Caprivi Houseboat Safari Lodge
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naby die B8, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
- Vanaf R2 100 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Caprivi Houseboat Safari Lodge is aan die oewer van die Zambezirivier net 5 km vanaf Katimo Mulilo.
Gaste kan kies tussen 'n tent-eenheid en 5 aardse chalets wat na die rivieroewer front. Die chalets het gemaklike beddens, muskietnette, plafonwaaiers en en suite-badkamers. Dit bestaan uit rietmure en seilgordyne wat oopmaak na die voorkant.
Die tentkamer het 3 enkelbeddens en muskietnette. Dié eenheid het toegang tot gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte vir mans en dames.
Gaste kan heerlik ontspan op die Rosewood-dek waar daar 'n eetarea en kroeg met gemaklike sitplek is. Die dek bied 'n uitsig oor die rivier en gaste kan die voëls, seekoeie, en selfs dalk otters en krokodille, hier dophou. Die rivier het verskeie visspesies en bied 'n habitat aan meer as 400 spesies bos- en waadvoëls. Ons bied bootritte, en daguitstappies en pendeldienste kan gereël word.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Naby die B8, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
Sien meer verblyf in Katima Mulilo Zambezi Namibië
- Kapasiteit: 17 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naby die B8, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang