Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Captain's Cabin

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.7
Andre B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Fantasties. Dis is vir seker die geld werd. Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindsay D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Perfect and relaxing. Peaceful, comfortable and met all our needs. Owners were kind enough to offer us earlier occupation on the 1st day and we could leave anytime on the last day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nellis L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Was lekker by die see. Troeteldiere het die groen grasperk geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2024

Lieflike plekkie vir 'n naweek weg. Ons het heerlik gebly - dit was vir 'n naweek. Die huisie is in lyn met wat ons nodig gehad het - alles was in 'n goeie en netjiese toestand. Ons het nie in die onderste kamer gebly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Nicole S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jun 2024

Great weekend away. We had no hot water - something was definitely wrong with the gas. One could do with WiFi and the teeny tiny toaster could do with an upgrade. Otherwise it is a wonderful little getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Werner
Captain's Cabin
I only managed to get to the Cabin last Thursday to investigate the geyser issue. Like I told Nicole, there was hot water the minute they arrived. I personally was using hot water on their arrival. My suspicions were correct, someone in her group fiddled with the geyser and turned the valve 360 degrees, so the valve is closed and there will be no hot water. The group before and 2 groups after them had no geyser issues. There was hot water up and downstairs. I will save for a toaster.

Alletta V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Dit was een van die beste plekke waar ek nog gebly het en sal beslis weer daarvan gebruik maak. Captain's Cabin is een van die geselligste plekke waar ek nog gebly het. Dit is besonder goed toegerus en die eienaar is buitengewoon hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rosa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Rus en vrede. Die verblyf was super en die ligging fantasties. Kinders kon self strand toe stap en veilig gaan fietsry. Winkels is ook net 5 minute se stap weg. Die huis was silwerskoon en die kombuis goed toegerus. Alhoewel mens nie die see kan sien van die dek af nie, kan mens dit hoor. Ek sal dit regtig aanbeveel vir enige een wat wil wegkom van die dolle gejaag in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tiffany T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Feb 2023

It was really nice. The place was well equipped with everything we needed. It was private and secure. And peaceful. We will definitely be back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Clare W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Lovely, clean, comfortable holiday home, close to beach and shops. We really enjoyed our stay and would definitely recommend to others. Kitchen very well equipped with crockery, cutlery and servers. Battery back-up to defy Eskom.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Very comfortable. We will definitely be back, and can highly recommend this spot.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Freda-straat 752, Pringlebaai, 7196, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f994b71c62d14d30b3572167b59b5b8c02f5eac188ca6dab69bf02b415c9339569509b58ae9f3c737846204133ee3b6d8e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 752 Freda Road Pringle Bay 7196 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.346820737578 18.831851946582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang