Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Captain's Corner

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uilstraat-Oos 232, Uilenskraalsmond, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Captain's Corner is in 'n oord in Uilenskraalsmond in die Overberg-distrik in die Wes-Kaap geleë. Dit is die ideale ligging vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na 'n avontuurlike wegbreek.

Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed, en die oorblywende slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike sitplek ingerig is en 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf.

Geen linne of handdoeke sal voorsien word nie.

Braaigeriewe is beskikbaar en die eiendom is net 50 meter vanaf die strandmeer geleë. Gaste kan aktiwiteite soos die gly-en-gly en putt-putt geniet, alles in die oord geleë.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Reinier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Uilstraat-Oos 232, Uilenskraalsmond, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Captain's Corner het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uilstraat-Oos 232, Uilenskraalsmond, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1185aabf190ebcd382a6cb86d04d216ff830ff4fa96903a7342a872164e72642f120b1dcebe5a19e2592616e5d9f6d2c7852?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 232 Uil Straat Oos Uilenskraalsmond 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.603564489226 19.410903288842

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang