Captain's Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Illford-laan 188, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 050 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Captain's Cottage bied 'n unieke ervaring aan die Wildekus en is 'n hanetreetjie vanaf die rotsagtige kus in Port Edward aan die Suidkus, in KwaZulu-Natal. Gaste kan in seisoen walvisse en dolfyne sien baljaar. Die kothuis bied direkte toegang tot 'n privaat strand.
Captain's Cottage is 'n selfsorgkothuis en bied verblyf aan 4 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die kothuis het lugversorging. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en skuifdeure lei na die voorste tuin. In die tweede slaapkamer is 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, mikrogolf, ketel en eetgerei en breekware. Gaste kan die see-uitsig geniet in die eetarea by 'n ronde etenstafel vir 4. Die sitarea het gemaklike sitplek, 2 leunstoele en 'n TV. Aan die voorkant van die kothuis is 'n area wat beskerm is teen die wind met stoepmeubels en 'n braai. Die kothuis is troeteldiervriendelik.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Illford-laan 188, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Illford-laan 188, Black Rock, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang