Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Captain's View

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Wonderlik. Het so lekker gekuier en bly. Dit was 'n wonderlike bly gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!

Jeremiah P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pleasant, welcoming, and an awesome sea view! An unobstructed view of the ocean and waves breaking on the rocks, literally meters away. Communication with the host was efficient and I feel the host went above and beyond for us. We thoroughly enjoyed our stay in Lamberts Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Thank you, Jeremiah. I’m so glad you enjoyed your stay. Do visit again.

Arthur G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Awesome. Kommunikasie was uitstekend en verblyf was baie goed. Ek het sommer tuis gevoel, alles was net gerieflik. Baie dankie, Gerda, dit was great om by Captain's vVew tuis te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Dankie Arthur. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Malinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Verblyf het alles wat jy nodig het. Omgewing rustig, see is altyd sielskos.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marié V
Kort verblyf
3.2
Aug 2024

Ni sommer weer nie! Gerda was baie vriendelik en behulpsaam. Egter paar goed om na te kyk: 1. Die buitenste hek, hak net in met 'n haak, sukkel baie om toe te maak. Kort 'n slot om te kan sluit. 2. Die glas skuifdeur sluit baie moeilik oop en toe. Dalk ook aandag gee. 3. Daar was nie ordentlik gekyk na die netheid van die huis nie. Bokant die bed in die kamer met 2 enkelbeddens was daar 'n spinnekopweb. 4. Daar is verwarmers om te gebruik, asook 'n waaier, maar nerens 'n prop waarin dit pas om te kan gebruik nie. Moes self 'n prop gaan koop om die een verwarmer te kan gebruik, dit was besonders koud in die huis. 5. Mens het slegs 'n 'captain's view' as mens regop staan. Daar is 'n muur om die huis en kamers wat na die see kyk, het klein vensters. Moet dus buite staan vir 'view', maar help nie as dit reën en koud is nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lydia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekende ligging en waarde vir geld. Gasvrou was in kontak en het alles verduidelik. Pragtige plek, met alles wat nodig is. Uitsig is wonderlik en dit is baie veilig. Ons sal vir seker weer terugkom na Lambertsbaai, en spesifiek na Captain's View!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Dankie Lydia. Ek is bly julle het dit geniet. Ons verwelkom julle met graagte weer!

Marika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig. Tafeldoekie kan dalk aangeskaf word. Partykeer nodig as toebroodjies gemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco R
Kort verblyf
4.8
Jun 2023

Baie lekker plekkie. Sal beslis aanbeveel. Het baie lekker gebly. Die enigste haakplek is parkering - dis effe knap en groter voertuie gaan sukkel om in te pas. Ek het nie die vrymoedigheid gehad om my voertuig op straat te los nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Dankie Jaco. Ek is bly jy het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Herholdt J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2023

Lieflik naby aan die see. Tweeslaapkamer-eenheid met uitsig oor die see uit albei slaapkamers. Leefarea het 'n goedtoegeruste kombuis (tot 'n Nespresso-masjien). Daar is WiFi en vol DStv en 'n baie lekker binne-braai. Daar is ook 'n buite-braai met 'n see-uitsig. Jy kan jou voertuig onder 'n riete dak, agter hekke, langs die woonstel parkeer. Enigste voorstel is om aandag te gee aan voordeur en skuifdeur wat die kinders nie kon oopmaak nie. Ons het heerlik ontspan met voorwaar 'n "Captain's View" veral toe die see bietjie onstuimig was.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Dankie Herholdt, ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer. Dankie dat jy die deur onder my aandag gebring het. Ek gaan seker maak dit word so gou moontlik herstel.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 72, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b180ab8f1f7331fdeaa6face57ce9a79f5f6be2faa0e44f95ad15b588fc0410b4ec17807e28a4d8201e1ecffc5896d935a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 22 5 1 5 72 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 11:00 -32.09838341499 18.303769434228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang