Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Captain's View

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.5
Linda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Fantasties. Wonderlik. Het so lekker gekuier en bly. Dit was 'n wonderlike bly gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Bly julle het dit geniet. Kom gerus weer!

Jeremiah P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Pleasant, welcoming, and an awesome sea view! An unobstructed view of the ocean and waves breaking on the rocks, literally meters away. Communication with the host was efficient and I feel the host went above and beyond for us. We thoroughly enjoyed our stay in Lamberts Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Thank you, Jeremiah. I’m so glad you enjoyed your stay. Do visit again.

Arthur G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Awesome. Kommunikasie was uitstekend en verblyf was baie goed. Ek het sommer tuis gevoel, alles was net gerieflik. Baie dankie, Gerda, dit was great om by Captain's vVew tuis te wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Dankie Arthur. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Verblyf het alles wat jy nodig het. Omgewing rustig, see is altyd sielskos.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jorina V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Sep 2024

Was skoon en netjies. Was baie lekker. Wens net die plek was so gebou dat jy uitsig op die see kan hê vanuit die leefarea met 'n braai area op 'n stoep dalk en groot vensters in die kamers. Verder was dit lekker gewees, skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marié V
Kort verblyf
3.2
Aug 2024

Ni sommer weer nie! Gerda was baie vriendelik en behulpsaam. Egter paar goed om na te kyk: 1. Die buitenste hek, hak net in met 'n haak, sukkel baie om toe te maak. Kort 'n slot om te kan sluit. 2. Die glas skuifdeur sluit baie moeilik oop en toe. Dalk ook aandag gee. 3. Daar was nie ordentlik gekyk na die netheid van die huis nie. Bokant die bed in die kamer met 2 enkelbeddens was daar 'n spinnekopweb. 4. Daar is verwarmers om te gebruik, asook 'n waaier, maar nerens 'n prop waarin dit pas om te kan gebruik nie. Moes self 'n prop gaan koop om die een verwarmer te kan gebruik, dit was besonders koud in die huis. 5. Mens het slegs 'n 'captain's view' as mens regop staan. Daar is 'n muur om die huis en kamers wat na die see kyk, het klein vensters. Moet dus buite staan vir 'view', maar help nie as dit reën en koud is nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Lydia M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2023

Uitstekende ligging en waarde vir geld. Gasvrou was in kontak en het alles verduidelik. Pragtige plek, met alles wat nodig is. Uitsig is wonderlik en dit is baie veilig. Ons sal vir seker weer terugkom na Lambertsbaai, en spesifiek na Captain's View!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gerda
Captain's View
Dankie Lydia. Ek is bly julle het dit geniet. Ons verwelkom julle met graagte weer!

Marika S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig. Tafeldoekie kan dalk aangeskaf word. Partykeer nodig as toebroodjies gemaak word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Gerda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Strandstraat 72, Lambertsbaai, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa8b180ab8f1f7331fdeaa6face57ce9a79f5f6be2faa0e44f95ad15b588fc0410b4ec17807e28a4d8201e1ecffc5896d935a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 4 mense 24 5 1 5 72 Strand Street Lambert's Bay 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-00:00 11:00 -32.09838341499 18.303769434228

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang