Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Beach Gypsy Holiday Apartments

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 15 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 12 Aug 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmsingel 22F, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R750 R638 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Beach Gypsy Holiday Apartments is net 'n entjie se stap vanaf branderplankrystrande, winkels en restaurante. Hierdie skilderagtige en gerieflike toevlugsoord is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n seewegbreek.

Verblyf word gebied in 3 unieke eenhede wat elkeen sy eie bekoring, geriewe en asemrowende uitsigte bied.
Die 3 eenhede kan as individuele eenhede of 'n gekombineerde eenheid bespreek word wat 13 gaste kan akkommodeer.

Eenheid 1 word Captain's View genoem en het slaapplek vir 5 gaste. Hierdie luukse eenheid op die boonste verdieping het 'n asemrowende see-uitsig. Dit beskik oor 'n ruim en suite-hoofslaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n klein slaapbank. Daar is 'n ekstra slaapkamer met 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer. Die eenheid het ook 'n volledig toegeruste kombuis, eetarea en wasgoedgeriewe. Die sitarea het 'n enkelslaapbank en daar is 'n buitedek vir sonsopkoms-uitsigte en die eenheid het ook binnebraaigeriewe.

Eenheid 2 word The Deck genoem en het slaapplek vir 5 gaste. Dit is op die onderste verdieping en hierdie eenheid bied 2 slaapkamers en gaste deel 'n badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 3 enkelbeddens het wat in 'n koninggrootte-bed en 'n enkelbed omskep kan word. Hierdie eenheid beskik ook oor 'n kombuisie met die nodige toerusting, 'n sitarea en 'n addisionele buite-area met 'n groot dek, skouspelagtige see-uitsigte en 'n Weber-braai asook 'n buite-eetarea.

Ryan's Surf Cabin het slaapplek vir 3 gaste. Hierdie knus oopplan-eenheid is ideaal vir 'n klein groepie of gesin. Hierdie eenheid bied 'n enkelbed en 'n koningingrootte-bed, met 'n privaat en suite-badkamer. Daar is 'n kombuisie met basiese kookgeriewe, 'n klein buitedek en 'n aparte area met 'n buitebraai.

Alle eenhede spog met noodsaaklike geriewe soos 'n TV, yskas, mikrogolfoond, stoof en gratis WiFi.

Die Dolphin Beach Blouvlagswemstrand is net 2,5 km ver. Hierdie verblyf is naby winkels, restaurante en die wêreldbekende branderplankrystrand Supertubes.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Collette Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 5

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Palmsingel 22F, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Beach Gypsy Holiday Apartments het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 3)
Vanaf R750
R750 R638
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Palmsingel 22F, Wavecrest, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a30b5a15500112ef13bec00c83803fac153290c3eab10bd6bb6338490f2ef156304d1cc349e95b0c7823a62ef51b0f19a29?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R638 per nag (plek vir 3) 2 5 1 5 22F Palm Crescent Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.032421337039 24.928898851521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang