Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caracal Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B16, Omdraailaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Caracal Cottage is 'n knus kothuis sowat 10 km vanaf Plettenbergbaai. Die kothuis is ideaal vir vakansiereisigers of 'n paartjie se wegbreek en bied 'n ware gevoel van rus.

Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede het 2 enkelbeddens.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n yskas-vrieskas, 'n gasstoof, 'n oond, 'n broodrooster en 'n skottelgoedwasser. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel, 'n rusbank en 2 stoele. WiFi-toegang word ook voorsien.

Die kothuis is toegerus met 'n omskakelaar wat die Wi-Fi, TV en 'n lig tydens beurtkrag aan die gang sal hou. Ekstra herlaaibare ligte word ook voorsien.

By die glas-skuifdeure lei 'n patio met 'n Weber-braai en 'n sitarea waar gaste die bergreeks kan bewonder.

Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry en visvang in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Vlaams

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • B16, Omdraailaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B16, Omdraailaan, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA687628ae1d0d2b454b41feab215396ce710c93158824b05663d1b2d316e961d8e47216043814bd9703fde47e4b8a5884bda7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) B16 Omdraai Avenue 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.093171861368 23.311719776636

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang