Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caracal Game Breeders and Guest Farm

Selfsorg
Weeksdagaanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 13 Jan 2025 tot 24 Mrt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: N11, Elandsbosch Plaas Erfdeel 3, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Vanaf R2 600 R1 733 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Caracal Game Breeders and Guest Farm is in die hartjie van die Waterberge geleë. Dié plaas van 100 hektaar bied 'n unieke ervaring, ver van die besige stadslewe en toeriste-aantreklikhede af en is 'n perfekte verblyf vir vriende en familie.

Dié huis het slaapplek vir tot 8 gaste in 4 slaapkamers en 4 badkamers. Die eerste en tweede slaapkamers is albei ingerig met 'n dubbelbed en het en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer se badkamer is toegerus met 'n bad, stort, wasbak en toilet, terwyl die tweede slaapkamer se badkamer slegs 'n stort bevat. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die vierde slaapkamer is in die aparte chalet langs die huis geleë en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Buite kan gaste 'n privaat buitestort geniet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die leefarea is ingerig met 'n gemaklike rusbank en 'n groot etenstafel. Die leefarea maak oop op 'n onderdakstoep wat gemeubileer is met 'n etenstafel, 'n pooltafel en 'n ingeboude braai. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n boma met 'n vuurput en veilige parkeerplek op die perseel. Die plaas is selfstandig met boorgatwater, 'n sonpaneelstelsel en gasgeisers. Hier het gaste die geleentheid om wild van nader te bekyk en steeds sowat 40 km van Mookgopong af te wees waar hulle geriewe soos winkels en restaurante kan vind.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 5 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marlien Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 3

Op LekkeSlaap 9 maande

Ligging

  • N11, Elandsbosch Plaas Erfdeel 3, Mookgopong, 0560, Limpopo
  • Gaste dink Caracal Game Breeders and Guest Farm het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 733
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 600
R 2 600 R 1 733
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: N11, Elandsbosch Plaas Erfdeel 3, Mookgopong, 0560, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40d3e8739d5e185d0d7de3dff07b9410d35d2951c10dc4cabf940f238bb5ee9de1c3f71835ab974b0e2a93581a08f23ddaaf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 600 nouVanaf R1 733 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 N11 Farm Elandsbosch Portion 3 0560 Limpopo 021 201 8901 09:00-19:00 14:00 -24.278630836222 28.474560414399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang