Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caracal Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Amy S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2024

Peaceful and relaxing. We had such a relaxing stay, the area was quiet and peaceful, making it the perfect getaway from the hustle of town. The scenery is so beautiful, from the waterfall to the giraffes, ostriches, and many other animals. I will definitely recommend Caracal Lodge to anyone wanting an escape from the town's noises and just to relax and be at peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riekie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Awesome hide-away, all the luxuries from home with beautiful views. We will definitely visit again. The best place to unwind and relax. Loved the outside shower, the enclosed braai Lapa. The privacy and everything was just perfect. We loved watching all the animals Giraffe, Zebra, Impala, Ostrich and more. Lovely picnic spot at the Waterfall,.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Donald
Caracal Lodge
Thank you so much for the kind words. Its a pleasure to host fellow nature lovers and it was a pleasure having you share our beautiful piece of heaven. Kind Regards Rob and Marilyn.

Johann P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2019

Fantasties! As jy lief is vir die natuur, moenie huiwer nie! Caracal Lodge is ons nuwe gunsteling! Dis skoon, privaat en die diens is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Perfek. Skoon, netjies en rustige plek. Baie om te doen as jy wou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anika S
Kort verblyf
4.6
Apr 2018

Peaceful setting, wonderful view. We had a great time. See stars.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Donald
Caracal Lodge
Thank you so much for the review and for staying with us. Always nice to have guests that love nature and to share our beautiful valley. Kind Regards Rob and Marilyn

Edgar K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2018

Lovely private bush lodge to give you that secluded feeling. Lovely private bush lodge to give you that secluded feeling, with lots of game to view close up, however with good service at hand if needed. We had a great 4 night stay to explore the nearby forests by mountain bike.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Donald
Caracal Lodge
It was so good to have the 2 of you with us, and thank you for you for kind words. We would love to have you back with us again. Kind regards, Donald, Rob and Marilyn

Sonnette P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2017

Afsondering en stilte om te kan ontspan en herlaai was 'n voorvereiste - en daaraan het Caracal Lodge beslis voldoen! As jy 'n "in-die-bos"-ervaring soek, is Caracal Lodge net die plek vir jou! Figtree Lodge is 'n afgesonderde boshut waar jy die stilte kan waardeer, en 'kamp' sonder elektrisiteit en tegnologiese steurnisse. Soggens kan jy op jou stoepie jou vergaap aan die voëls. Al is daar nie baie wild te sien nie, het die rooibokramme wel gesorg vir die nodige bosgeluide! Stap gerus op na die waterval, dis pragtig! Die gas-warmwaterstelsel was wel 'n uitdaging en daar is geen plek om klere uit te pak nie, maar die kuiers saans voor die kaggel of buite in die maanlig het vir seker daarvoor vergoed!

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Regardt C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2016

"Cabin in the woods" Akkommodasie baie privaat, jy kan "Netflix and chill" ... in die bos! Mooi plaas met staproetes en watervalle. Regte "cabin in the woods" tipe plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2015

Rustige voëltjieryke plaas-atmosfeer met klomp vriendelike mense en diere. Jerry, die kameelperd, verskaf baie pret en snaakse oomblikke. Die verblyf is uitstekend met alles wat jy nodig het, en selfs meer, om jou verblyf te geniet. Personeel is vriendelik. Verblyf is skoon en netjies en mens slaap lekker in 'n mooi atmosfeer. Die voëllewe is baie en 'n moet vir die voëlkyk-entoesias.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annemarie N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Okt 2015

Very good! Beautiful and nice, breathtaking views from the mountains. The gravel road is something different!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Donald Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Off the N4 towards Nelspruit, Houtboschoek, 3699, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDI5ZjMzZjBkLTUwYWUtNDYyMC05Mzc1LWM0M2I4YTZhZjcyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Off the N4 towards Nelspruit Houtboschoek 3699 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.522779239228 30.635086297989

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang