Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Cardamom House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 5, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Cardamom House and Cottage is 'n interessante, charismatiese en unieke eiendom wat in Gordonsbaai geleë is en spog met lieflike see-uitsigte vanuit alle areas. Die huis is net 500 m vanaf Bikini Beach geleë en is veilig teen die suidoostewinde beskerm.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 2 leefvertrekke en 'n volledig toegeruste kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide bad- en stortgeriewe is beskikbaar. Gaste kan pragtige see-uitsigte vanaf albei slaapkamers geniet. Die kleurvolle kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond, en lei na 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die huis is toegerus met boeke, versamelstukke, CD's-kuns, artefakte, gratis WiFi en 'n slim-TV.

Dié kothuis bied skouspelagtige see-uitsigte en beskik oor een slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. 

Die ruim stoep het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel, 'n Weber-braai en 'n intrekbare afdak. 

Die ligging is ideaal vir diegene wat die omliggende area wil verken, soos die Overbergkus na Hermanus, en wynlandgoedere in die Overbergstreek, asook Somerset-Wes en Stellenbosch.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 98

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Faurestraat 5, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
  • Gaste dink Cardamom House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Faurestraat 5, Gordonsbaai, 7151, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ETQyNwnQliTgE9apaQEzUe52lkxpq2stdLZ7kIltO1gzw5qdV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 5 Faure Street Gordon's Bay 7151 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.166150108324 18.859599427088

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang