Caren's Hideaway
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rugby-laan 35, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Caren's Hideaway is 'n ruim 30 m²-grootte selfsorg-tuinkothuis wat aan 'n residensiële eiendom in Seaside Longships grens. Dit is net 7 minute se stap van die Blouvlagstrand, Robberg Sanctuary Beach af.
Die kothuis het 'n oopplan-uitleg en 'n privaat ingang. Die slaaparea het 'n dubbelbed, 'n bank en 'n platskerm-TV. Die kothuis het ook 'n kombuisie wat met 'n mikrogolf, yskassie, tweeplaat-kookplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus is.
Daar is 'n onderdakdek wat die badkamer en slaaparea verbind. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die dek het 'n etenstafel vir 2.
Verder is daar 'n stil binnehof met braaigeriewe. Een parkeerplek is op dié veilige perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Anthony Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Rugby-laan 35, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rugby-laan 35, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang