Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caren's Hideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rugby-laan 35, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Caren's Hideaway is 'n ruim selfsorg-tuinkothuis van 30 vierkante meter, gekoppel aan 'n woonhuis, in Seaside Longships net 7 minute se stap vanaf die Blouvlag Robberg Sanctuary Beach.

Die kothuis het 'n oopplan-ateljee-uitleg en het sy eie privaat ingang. Die slaapkamerarea het 'n dubbelbed, 'n rusbank en 'n platskerm-TV. Die kothuis het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, 'n tweeplaatstoofplaat, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware.

'n Bedekte loopbrugdek sluit die badkamer by die slaapkamerarea aan. Die badkamer het 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die dek het 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Daar is 'n privaat en stil binnehofarea met braaigeriewe. 'n Enkelparkeerplek is op die veilige perseel beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Rugby-laan 35, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rugby-laan 35, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd836ea0a25a15a712c4f71202512bc543288b0b561ef101d28ca9ccfb0de4a25a7bc10c5b895fe0ff19eb0d67c1404fbd28a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 35 Rugby Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.07925 23.36467

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang