Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caribbean Estate, Montego Bay

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Renata B
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekkerste vakansie. Was die lekkerste vakansie, alles in die huis was perfek. Dankie vir die dakwaaiers, baie gehelp en die inverter. Die uitsig oor die rivier en see is wow. Die kombuis met alles was 100%, wasmasjien, tumble dreyer, skottelgoed. Kamers was lekker met dakwaaiers. Leefareas, baie baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vish L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Awesome. We had a great stay, kids enjoyed the pool on the estate, views of the ocean and river were breathtaking.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chrisna V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Heerlike familiekuier en rustige vakansie. Ons het heerlik gebly, dankie. 'n Bonus is dat hulle elke dag skoonmaak. Ons het geswem, gestap in die landgoed, op die stoep gebraai en strand toe gegaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Devina G
Kort verblyf
4.6
Jul 2023

Good. Fun, safe and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Linda S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2023

Great for a few days! Inconsiderate people at 1 am is annoying. We could complain at the time, but you always feel they will 'go away' soon. Then at 4:30 am, the fishermen (I presume) start calling to one another as to the route they should use through the trees to the pathway, using torches as well. Apart from that, we had a lovely couple of days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Leon R
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2022

Great location and lovely unit. Really enjoyed our stay immensely. Great stay. Unit well-maintained and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Des 2022

Lekker vakansieplek maar skoonmaak kort aandag. Mooi vakansie blyplek. Gemaklike banke in die sitkamer. Gemaklike beddens. Te min groot potte wat dit moeilik maak om kos te maak. Skoonmaakdienste is power. Skottelgoed is vuil en nat gebêre en die bad is nooit gewas nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ebrahim P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2021

Good time. Enjoyed my stay, had a good time, very relaxing environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette I
Kort verblyf
5.0
Apr 2021

Well maintained unit clean everything that we wanted to use was available spacious rooms stunning view of the sea. We recommend fully. The unit was kept very clean neat and tidy. It was safe to stay there beautiful complex. Would recommend to anyone who needs to breakaway and enjoy the entire area will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saret K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mrt 2021

Gemaklik Ek neem aan die eienaar kry die inventarisvorm van die oord af, wat ook die items aandui wat gebreek was/aandag nodig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rennies-stran, R61, Caribbean Estate 16, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11N2BXUyznFqZiH6YbI7mvBryDd1dmuiIwtTezXvcT37QQNQII?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 24 5 1 5 R61, Rennies Beach 16 Caribbean Estate 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -31.074475 30.20031

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang