Caribbean Estates Villa 8 Coconut Grove
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Pont-weg, Coconut Grove 8, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
- Vanaf R3 999 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Caribbean Estates Villa 8 Coconut Grove is 'n selfsorg-vakansiehuis in 'n veilige oord in Port Edward. Die oord grens aan die Indiese Oseaan in die ooste en die Umtamvunarivier in die suide en is ongeveer 3,1 km van die Wild Coast Sun Hotel en Casino-kompleks af.
Hierdie vakansiehuis bied verblyf aan 8 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, ketel, toebroodjierooster, lugbraaier en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasserm wasmasjien en 'n tuimeldroër.
Die leefarea het lugversorging en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek vir 6 voertuie is beskikbaar.
Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike geriewe soos 'n swembad, braai-areas, tennisbane met ligte vir alle weersomstandighede, tafeltennis en klein speelgrond vir kinders met 'n avontuur-gholfbaan. Gaste kan hul eie bote bring of van die huurbote, jet-ski's en ander toerusting by Waterworld, oorkant die rivier, gebruik maak.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ligging
- Old Pont-weg, Coconut Grove 8, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Rennies Beach Port Edward Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Old Pont-weg, Coconut Grove 8, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang