Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caribbean Estates Villa Caylee

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Coconut Grove 8, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Caribbean Estates Villa Caylee is 'n selfsorgvakansiehuis in 'n veilige oord in Port Edward. Die oord grens aan die Indiese Oseaan in die ooste en die Umtamvunarivier in die suide en is sowat 3,1 km vanaf die Wild Coast Sun Hotel and Casino-kompleks.

Dié vakansiehuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 en suite-slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en daar is 2 enkelslaapbanke in die leefarea. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, toebroodjierooster, lugbraaier en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër.

Die hele huis het lugversorging en daar is 'n platskerm-slim-TV met sekere DStv-kanale, Netflix, Disney+, 'n Xbox en gratis onbeperkte WiFi. Die leefarea lei na 'n stoep met 'n ingeboude braai. Veilige parkeerplek is vir 6 voertuie beskikbaar. Die huis het sonkrag, 'n omsetterstelsel en boorgate met 'n filtreerstelsel sodat geen beurtkrag of watertekort ervaar word nie.

Gaste het toegang tot die landgoed se gemeenskaplike geriewe wat 'n swembad, braai-areas, tennisbane met alleweerligte, tafeltennis en 'n klein speelarea met 'n avontuurgholfbaan vir kinders insluit. Gaste kan hul eie bote saambring of die huurbote, jetski's en ander toerusting by Waterworld, oorkant die rivier, gebruik.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 1 Leefarea 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

2

2 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Ligging

  • Old Pont-weg, Coconut Grove 8, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 5 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
    6 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Pont-weg, Coconut Grove 8, Caribbean Estates, Port Edward, 4295, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAef58ede447f3a3897a0db1933100dff9b19bde8d8ebbd3e3326b00527e05626ad2af0dd84b26fcd5f8a2d2971fd5c156b112?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 500 per nag (plek vir 8) Old Pont Road, 8 Coconut Grove Caribbean Estates 4295 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.076277719709 30.197199261364

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang