Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Caribbean Estates Villa R&R

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caribbean Estates, Coconut Grove 14, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Hierdie privaat oord is in die tropiese omgewing van die Suidkus geleë, sowat 2 km noord van Port Edward. Die landgoed word begrens deur die Indiese Oseaan in die ooste en die Umtamvunarivier in die suide.

Dié vakansiehuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het ook 'n koningingrootte-bed en elkeen beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, 'n ekstra tweeplaatstoof, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die sitarea het 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV.

Gaste kan ontspan op die stoep wat naatloos in die tuin vloei. Hierdie goed gevestigde ontwikkeling bied 24-uur-sekuriteit en ontvangsdiens. Geriewe op die landgoed sluit 'n swembadkompleks, Putt-putt-area, 'n speletjieskamer, verligte tennisbane, tafeltennis en 'n klein speelgrond vir kinders in.

Gaste word toegelaat om hul eie bote saam te bring of gebruik te maak van die bote, jetski's en ander toerusting by Waterworld oorkant die rivier. Daar is talle gholfbane binne maklike bereik met restaurante naby. Die landgoed bied 'n manjifieke uitsig oor die Indiese Oseaan en maklike toegang tot die strand.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Caribbean Estates, Coconut Grove 14, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caribbean Estates, Coconut Grove 14, Port Edward, 4278, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f920f58ffbf82ada6e512be95e10776bebd12e74f2a676da53e918f051dfd639baa2cd74dd5fd1aa52e1b8ff54fb4f39d52?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag (plek vir 6) Caribbean Estates 14 Coconut Grove 4278 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.075457411687 30.19723209876

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang