Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carlana Holiday Accommodation

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Ana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 121

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 121 resensies vir Carlana Holiday Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Nolubabalo M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolubabalo M

Our stay was great.

It was marvellous and great.

Bedelia D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bedelia D

Awesome.

We had a very peaceful weekend and really enjoyed ourselves. Will definitely be going back to Carlana Holiday Accommodation again.

Anonieme gas - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Wikus K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus K

Rustig, skoon, veilig en waarde vir geld.

Ons verblyf was heerlik, rustig en veilig. Die bestuur en personeel was baie vriendelik en behulpsaam.

Dineo M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dineo M

The hospitality was great.

Near everything you want, home away from home, friendly staff and helpful.

Nonhlanhla D - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla D

Wonderful.

We were received extremely well upon arrival, the place was clean and fresh, and we were also offered housekeeping during our stay. We were able to do many activities in the yard, and they were both adult and kid friendly. We are really grateful. The fact that the place was next to malls, petrol garages, and other activities was a real deal. Thank you so much. It was a truly lovely experience for myself and the whole family.

Elize C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize C

Bekostigbaar en wonderlike atmosfeer.

Die plek is wonderlike waarde vir geld en ons het baie lekker gebly. Die fasiliteite is fantasties.

Ralph H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ralph H

Spotlessly clean environment and lodgings.

Totally enjoyable. Hands-on owner. Willing to be of assistance.

Paul M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul M

Sal weer daar bly.

Ons het dit vreeslik geniet. Die dubbel bed het so bietjie aandag nodig, want dit het gevoel en geklink asof dit gaan breek. Andersins het ons baie lekker gebly.

Elaine G - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elaine G

Ons het heerlik gekuier!

Ons het baie lekker gebly. Die diens was uitstekend en ons versoeke is dadelik opgevolg. Dis net jammer dat die badkamerkraan lek as mens dit nie met geweld probeer toedraai nie.

Dinah F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dinah F

Netjiese, pragtige plek en het 'n vriendelike eienaar.

Dit was 'n wonderlike plek en dit is baie sentraal.

Sune B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune B

Amazing

Beslis die moeite werd.

Larry N - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Larry N

Netjies, groter en mooier as wat foto's wys. Parkering te klein.

Het lekker gebly, die geld is moeite werd.

Ml H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ml H

Gerieflk, skoon, gee aandag aan meer detail.

Skoon, netjies. Geen koffie/tee. Slegs een kussing per persoon en slegs 2 handdoeke vir 3 gaste.

Martin S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin S

Overall nice and affordable stay.

Value for money. Too much outside lighting at night. Rooms need some TLC. Friendly staff, close to shops. Parking is a problem as any SUV will struggle to get into the parking space behind a locked gate.

Donald D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Donald D

Disappointing.

On arrival at 15h00, there was nobody at reception. We were completely locked out and sat on the street. None of the phone numbers displayed on the outside or website worked. After 40 minutes, one of the guests came to our rescue and phoned the owner, who came out to open up and allowed us to enter, as he could not find our booking. We were tired and very disappointed.

Malcolm W - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malcolm W

Very clean, host very professional and friendly.

Very nice place and close to everything.

Barbara T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barbara T

Stunning and the area very close to the mall.

The place is beautiful, rooms well maintained, hosts are friendly, cars are safely locked in, and the pool is very clean. Will definitely go there again. Thank you to the hosts.

Lerato M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato M

Beautiful place.

I enjoyed my stay.

Tiens R - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiens R

Carlana is in lieflike plek. Ruim kamers en silwerskoon.

Ana is vriendelik en behulpsaam. Het baie lekker gebly. Beveel dit aan vriende en familie aan.

Rhandzu N - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rhandzu N

We really enjoy our stay at Carlana, it's very peaceful and I will definitely come back.

Very peaceful place and the host was friendly.

Hermanus Jacobus Christoffel H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermanus Jacobus Christoffel H

Het dit geniet. Dit is alles soos die foto's beskryf en goeie diens gekry.

Beslis 'n weer-bespreeking op ons lys vir volgende keer.

Dylan D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dylan D

Fun and relaxing.

The Accommodation is a lot better than what you would expect for the price. Some areas might need a little touch up as there are some cracks and chips on the walls in the bedroom. But let me tell you, if you are not planning on being in the house a lot, do yourself a favor and experience their pool, it is absolutely amazing and in my honest opinion far more enjoyable than the resort.

Jackson M - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jackson M

Enjoyed it.

Very calm place and enjoyable.

Nompumelelo T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nompumelelo T

My stay at Carlana was very tranquil.

I enjoyed my stay at Carlana it is near most things and very peaceful and it was exactly what we were looking for. It is child friendly also.

Phumeza N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Phumeza N

The place was exactly how it looked online.

The lady assisting was very nice and accommodating of all our needs.

Shafiek D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Shafiek D

Very nice and quiet place to stay.

Excellent place to getaway with your family. Just need to strengthen wifi signal then the stay is 5 star!

Mrs Pillay C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mrs Pillay C

Average.

Cleaning service should be made available during public holidays and weekends. Towels must be changed daily. More kitchen utensils needed. Bathrooms need upgrades.

Matsheko M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matsheko M

Fabulous!

The place is neat, friendly staff.

Sekgokolo M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sekgokolo M

My stay was super great and the location was just few metres to the town and the forever resort so we enjoy having a full house by our selves with the reasonable price.

The Carlana Accommodation is the best place for the family and friends to stay there, it has everything that you need for staying over.

Nhlamulo M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nhlamulo M

It was very good secured and clean environment.

Very beautiful and clean.

Mandla M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mandla M

It was a very clean and peaceful place, I liked it.

The place is amazing and it is near the city center, I liked the swimming pool too, we really enjoyed it.

Olivia M - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia M

It was awesome staying there.

The Wifi and channels were poor.

Maria C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria C

Goeie oornagplek.

Ruim woonstel met alles wat jy nodig het.

Dorah R - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorah R

The welcome was fabulous, the stay was one of the kind.

We will be coming back again.

Jason P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason P

Delightful.

It was a very nice stay, the place is so beautiful. The facilities are very nice and fun.

Jowell M - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jowell M

The place is beautiful and the staff is very friendly.

The staff at the hotel are friendly and the place is beautiful and neat.

Edwina V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina V

Was baie aangenaam, werklik baie lekker

’n Baie aangename plek, sal weer daarheen gaan.

Jo-anne K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jo-anne K

Goeie oornagplek.

Ons het slegs oornag hier op pad na Pafuri, maar Ana het ons so welkom laat voel en moeite gedoen. Sal vir seker weer daar tuisgaan.

Alan R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan R

Nice place for a short stay.

Well located holiday flats that suited our needs.

Johan V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Johan V

Teleurstellend

Geen toesig na ure, ander gaste hou raserig partytjie tot na 03:00, dan is gaste ook 05:00 buite en praat hard. Skaars geslaap, sal nooit weer hier bly nie.

Ronelle H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle H

Very beautiful and relaxing, as for the host awesome.

The owner was very friendly and did not bother any guests, what a beautiful peaceful relaxing place. I will definitely be going back there and recommend to friends.

Max M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Max M

It is value for money.

The place is clean and the staff and the management are friendly.

Martin V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin V

Alles omtrent Carlana was absoluut stunning, die eenheid waarin ons gebly het, swembad ect.

Ana is 'n stunning mens en het ons van die intrapslag welkom laat voel. Hierdie was beslis nie my laaste besoek aan Carlana nie.

Daan V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daan V

Hoogs aan te beveel. Uitstekend.

My kuier was heerlik. Alle geriewe in plek. Hoogs aan te beveel.

Gloria M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gloria M

Nice place to relax and to enjoy yourself.

To be honest I enjoy myself even though there was a noise form other rooms. I love to be there on my next visit.

Vic D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vic D

Skoon en netjies.

Uitstekend. Sal dit vir seker aanbeveel.

Rose S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rose S

Amazing.

It's very clean and the staff are so friendly and helpful.

Nobreska D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nobreska D

Was wonderful.

Thank you to the lovely host we had. She was such a helper. She organised everything on request and she made us her top priority all the time. Our stay was great.

Bernie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bernie R

Fantatsiese plek, slim gebou, vriendelike eienaars, gasvry.

Die las due en muur voor verhoed bietjie privaatheid en die swembad nodig verhitting, die water is vrek koud. Oor die allgemeen n great stay

Edwin Xolile N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Edwin Xolile N

Great place to stay in.

See stars.

Rina P - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rina P

Waarde vir geld. Vriendelike diens.

Sal Carlana beslis aanbeveel. Stil en netjies.

Khomanani N - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Khomanani N

Excellent.

In future warm water will do in the pool.

Bruchilda S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bruchilda S

Very nice place and lovely accommodation! The owner and her staff were very friendly. Many thanks.

Carlana is now our holiday home!

Erika O - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Erika O

Veilig, rustige omgewing- leke groot tuin met swembad! Kinders en ouers kan dit geniet

Groot swembad Speel geriewe vir kinders Gratis wi-fi Rustige tuin atmosfeer

Mpho T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho T

Best place ever!

Carlana Holiday Accommodation was really more than I expected. The place was clean, beautiful and our kids really enjoyed it. They have a lot of activities to entertain the kids, the swimming pool is beautiful. It is perfect for a family outing.

Eric M - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M

Everything was perfect.

I appreciate everything. I enjoyed it very much.

Joanne R - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne R

Very pleasant stay!

Had a very pleasant stay, would definitely recommend it and would stay there again, however just one recommendation the channels on the list are not the ones that is showing on the TV/DStv.

Sarah M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M

The owner welcomed us warmly and our stay was amazing.

Our stay was amazing. The place had all we needed.

Suzette K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette K

Waarde vir jou geld.

Baie vriendelik ontvang. Kamer was onberispelike skoon en netjies. Elke kamer het sy eie privaat braai plekkie gehad, wat heerlik was. Sal definitief weer daar bly, en vriende en familie ook aanbeveel.

Sylvia V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sylvia V

Very impressed with accommodation, owners and staff.

Amazing place. The location is central. Layout of establishment very neat and tidy. Will recommend to family and friends and will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie beïndruk met die verblyf, eienaars en personeel.

Ongelooflike plek. Die ligging is perfek en baie netjies. Ons sal dit aan familie en vriende aanbeveel.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Monia V - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monia V

Mooi, skoon en rustig.

Carlana is die perfekte plek om te bly in Bela-Bela. Ons is baie vriendelik ontvang. Alles is pragtig skoon. Die swembad en speel-area is goed versorg. Die woonstel het alles wat mens kan nodig kry. Uitstekende waarde vir geld.

Niek C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niek C

Carlana Holiday Accommodation verblyf was perfek.

Ek en my vrou het vir 2 nagte daar geslaap en alles was perfek gewees. As ek weer in Bela-Bela moet oorslaap sal dit net daar wees. Ana was baie vriendelik en ook die skoonmaakpersoneel. Die kamer was ook baie prakties en voldoende toegerus. Die motor was ook veilig in 'n toesluit motorhuis. Dankie Ana.

Pearl W - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pearl W

Great.

Clean and safe and very tranquil.

Hester P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester P

10/10.

10/10. Ek het baie lekker gebly. Dankie.

Nonhlanhla N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nonhlanhla N

Enjoyed.

The place was nice and clean except for dustbins, it was only in the kitchen of which you need one as well in the bathrooms, there was nothing to clean bathrooms after taking a bath we where suppose to use our own bath towels of which it’s not a good thing. But I really liked the place it was very except for those manners.

Stephan P - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan P

Goeie waarde vir geld.

Netjies, lekker groot swembad. Veilige toesluitparkeerplek.

Mathapelo M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mathapelo M

The two housekeeping ladies were awesome, will definitely refer a friend and family.

Thank you, the stay was pleasant. From the owner and her husband to the two housekeeping ladies, they were so friendly and professional.Thank you so much to that lady that helped us to take my mom to the hospital when she was in pain.

Frikkie V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie V

Baie lekker.

Net jammer vir een dag sonder krag.

Natasha L - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha L

Baie lekker verblyf naby alles en baie bekostigbaar.

Baie skoon gerieflike verblyf en baie bekostigbaar.

Palesa S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Palesa S

Very good accommodation. Private and neat.

Visited with my partner and two kids. It was the best stay. I will definitely come back. Great place.

Vassie V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Vassie V

Good value for money.

Great location and very friendly host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goeie waarde vir geld.

Goeie ligging en baie vriendelike gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Tebogo N - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tebogo N

We had a great stay.

The place is well maintained and caters to the needs of their visitors. The only setback is that they don't change linen daily.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Maria ( - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria (

I enjoyed the stay, the place was amazing.

See stars.

Alisha V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alisha V

Baie goeie waarde vir geld.

Die woonstel is groot, ruim, pynlik netjies en skoon. Ons het die groot swembad geniet na 'n lang dag op die pad. Ons was 4 vrouens en het baie veilig gevoel.

Keneilwe M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keneilwe M

The place is little heaven on earth.

It was my second time staying there, and I was never disappointed. It's still clean, staff are still welcoming and friendly.

Michael K - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael K

Best place.

Best place to stay at for a holiday.

Lerato V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lerato V

Incredible value for money, spacious and clean

We had a wonderful overnight stay at Carlana. The place is very clean and tidy. It’s a comfortable place that quickly eases the anxiety of being in a foreign place. Feels like home.

Tabo P - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tabo P

Dit was een groot plesier om daar oor te bly.

Was vir ons 'n voorreg om daar te oornag. Alles was op hulle plek, netjies en ons is baie vriendelik ontvang. Carlana het 'n toesluitmotorhuis tot ons beskikking gestel vir ons waentjie, sonder ekstra koste. As ek weer daardie koers gaan is Carlana my eerste keuse.

Elaine M - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M

Woonstel was so netjies en gerieflik en die diens was puik.

Die woonstel was so netjies en gerieflik en die diens was puik. Bestuur was baie vriendelik.

Thelmarie F - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelmarie F

Goeie waarde vir geld!

Ons was 'n groep van 8 volwassenes en het die plek baie geniet. Die kamers was skoon, die geriewe gerieflik en het geen probleem gehad nie.

Tebatso M - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tebatso M

It was very welcoming.

I already recommended my friend to come and visit because the place is very wow.

Renee E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee E

Rustige wegkruipplek voor mens weer gaan werk.

Baie netjies en skoon binne die wooneenhede en mooi onderhou. Lekkerder beddegoed as wat ek in my eie huis het. Die waterfonteine skep 'n rustige atmosfeer met 'n baie mooi swembad. Dit was aangenaam om by aankoms verwelkom te word en dan 'n toer deur die plekkie te kry. Vir seker waarde vir geld.

Tilla H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tilla H

Sonder krag, sal aanbeveel hulle belê in 'n kragopwekker.

Baie netjies met 'n pragtige tuin. Vriendelike ontvangs. Lieflike swembad.

Eugene B - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eugene B

Ontspannend.

Was goed verwelkom, diens was baie goed.

Nkajane M - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nkajane M

Keep up the good job. We felt home away from home.

Nice place to visit with friends and family.

Suzan S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Suzan S

Great service and clean too.

Very private, no disturbance. Clean. Friendly staff and manager, Carlos. Cost effective.

Nomasonto G - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nomasonto G

Nice place to chill and close to the shops.

Pool clean, rooms clean but not private enough when its hot you need to open curtains and windows.

Andronica M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Andronica M

It was a short visit but will go again in November for my anniversary.

We will definitely go back.

Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Adel M - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel M

It was the best.

The best place to stay clean.

Brenda Y - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda Y

Carlana Holiday is the best place to be.

The place is so nice and beautiful, very clean and user friendly for kids. The owners were so welcoming and very helpful. My family and I enjoyed our stay. My kids enjoyed every bit of it.

Lovely L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lovely L

Marvellous!

The place is nice and quiet, my family loved it, surely will visit again.

Koos K - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos K

Aangename verblyf en naby aan alles geleë.

Dit was 'n baie lekker tyd gewees. Van die ligging, personeel, waarde vir geld en alles wat jou tyd aangenaam maak. Fantasties. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Pieter C - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter C

Skoon en rustig. Goed geleë en goeie wegbreekplek naby Gauteng.

Lekker en goed geleë. Naby Gauteng.

Sibongile N - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile N

The place is also suitable for couples.

The place is a beauty and there is privacy, we really enjoyed the place, the owners are friendly. It's a place to be when visiting Bela-Bela.

Dilette V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dilette V

Gerieflike verblyf en sentraal geleë.

Private balkon met braai wat daagliks skoongemaak word.

Mahlatse M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mahlatse M

Perfect and very relaxing. My kids had fun.

Had so much fun. Kids loved the place and it's safe for them to run around freely. It's very clean and homey. The ladies were very friendly. Will definitely go back.

Rebecca S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rebecca S

Pretty awesome.

Happy, very welcoming and accommodating.

Lerato M - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lerato M

A very beautiful and peaceful place.

We were there as 2 couples and arrived late on a Friday evening. Ana was still waiting up for us, she's very friendly and also took her time to show us around at that same time. We had a lovely time & would definitely, with no doubt, go back again. Thank you, Ana.

Werner H - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Werner H

Alles wat mens nodig het.

Die diens was goed en die verblyf was netjies en gerieflik. Ons sal weer daar bly.

Hendrik S - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik S

Dit was wonderlik, rustig met alles wat 'n mens nodig het om net the ontspan. Baie vriendelike diens.

Wonderlike, skoon, netjiese plek met vriendelike personeel en goeie diens. Baie bekostigbaar met al die fasiliteite wat 'n mens nodig het. Sal enige tyd teruggaan en hulle aanbeveel.

Glory L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Glory L

We had a wonderful time and hope to go back soon.

Thanks Ana, you made sure that we felt at home and welcomed.

Simon S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simon S

Fantastic.

This was a home away from home and the peace we had with my family is so amazing. Kids don't stop talking about it.

Ronny M - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronny M

Thanks a lot for everything. Sure I will be back soon.

My daughter felt at home and my wife can't wait for next time. We are vere happy with the services of Carlana holiday accommodation.

Palesa B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Palesa B

Lovely!

We enjoyed our stay and had a great weekend.

Bongani N - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bongani N

An excellent getaway from JHB busy life, closer to all amenities.

What an excellent service we received, the manager and staff are friendly and welcoming. We had an excellent stay.

Ilana K - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilana K

Great stay.

We enjoyed our stay and it was very clean and everybody was friendly. They will definitely see me again.

Ankia C - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ankia C

Ek was werklik verras met die pragtige tuin, mooi swembad en "entertainment" area vir die kinders.

As mens nie plek in die oord kan kry nie, is hierdie werklik jou volgende opsie.

Lindie D - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie D

Fantasties!

Sal definitief weer Carlana besoek - 10 uit 10!

Makhosi N - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makhosi N

Its feels like home.

I would sleep there again.

Annalie R - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annalie R

Wonderlik, ideaal vir rus en ontlaai van stadstres.

Heerlik! Ana het ons soos geliefde familie laat voel. Akkommodasie en ontspanningsarea netjies, goed onderhou en ideaal vir ontspan. Sal hulle enige tyd aanbeveel by vriende en familie. Sal beslis weer daar gaan vakansie hou.

Lorraine V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine V

Baie geniet. Sal weer daar gaan bly.

Woonstelle baie mooi, netjies en ruim. Vriendelike eienaars. Baie mooi plek. Woonstelle privaat as jy alleen wil braai. Onthaalarea baie mooi as jy daar wil kuier. Was daar met klein kinders. Sal net voorstel dat hulle die area om die visdam veiliger maak vir klein kindertjies.

Adelle C - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle C

Ons gesin het 'n wonderlike naweek by Carlana deurgebring!

Die kamers was groot met moderne meubels en baie skoon en netjies. Gemaklike beddens en kussings en groot spieëls in amper elke vertrek. Werklik baie gerieflik en waarde vir geld. Ons sal definitief weer hier aanbly!

Vuyani M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Vuyani M

Fantastic!

I would recommend this place for all seasons. We had a super time with my family, The managers were very warm.

Donald K - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Donald K

Fairly good.

Main bedroom, no air conditioning, no bath. I think it will make a real difference once those are fitted.

Liezel O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liezel O

Verblyf is ruim, netjies en skoon.

Die eenheid is goed ingerig, ruim, netjies en skoon. Die ontvangspersoon was redelik kil en nie baie verwelkomend nie. Parkering vir normale voertuie is toesluitparkerings maar te klein vir 'n SUV. Die persoon wat oornag op die perseel slaap het aangebied dat ek my voertuig by sy kamer parkeer agter hekke wat ek baie waardeer het. Gemengde gevoelens oor sekuriteit: voertuie in hokke gesluit, elektriese heining reg rondom perseel (ek twyfel egter aan die werking daarvan aangesien drade redelik los en deurmekaar voorkom) terwyl daar geen diefwering of sekuriteitshekke aangebring is by die wooneenhede nie.

Norbert H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norbert H

Baie mooi skoon en netjies.

Die beste wat ek nog gekry het! Ek sal weer daar oorbly!

Rethabile M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rethabile M

Enjoyed our stay.

More private. Most definitely a come-back.

Hendrik V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hendrik V

Lekker rustig.

Ons het die kans gehad om te ontspan.

Vanaf
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Moffat-weg 55, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5920e820cb205a2b364b947f2b70ffd9d3ce3d794ad84284d4786c35eda1105f107bc9ecd48e8c226c82d4c1ef3381cc9c7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 121 5 1 5 55 Moffat Road Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.88305 28.28707

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang