Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carlo's Boutique Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.5
Hendrik P
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Vriendelike mense, baie mooi skoon en netjiese gastehuis! Die gastehuis is baie netjies en skoon, alles was reg en het mooi gewerk. WiFi was goed en die TV en aircon ook! Parkering was bietjie knap, maar was ok. Rokers naby my kamervenster was ongewens. Ek moes maar die venster toemaak elke keer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Adrienne K
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Netjies, vriendlik en lekker naby aan die see geleë. Baie lekker gebly, baie lekker ontbyt geëet wat ingesluit is by die prys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 17 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nangolo Mbumba-rylaan 62, Walvisbaai, Namibië, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e958260e40b3e0bd533802512aa0bb31a9aa2ac807e0bb11c37e735e4410881b54863c2ee4f816ee29c43857fba6967e785?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 62 Nangolo Mbumba Drive Walvis Bay 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.967659 14.492869

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang