Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carlton Heights Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 14 resensies vir Carlton Heights Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Hendrik O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik O

Enjoyed the stay. Very quiet and tranquil.

Wonderful accommodation.

Pr D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pr D

Waarde vir geld.

Mooi uitsig, naby aan pad, lekker braaiplek en nuwe kamers.

Aj C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Aj C

Baie rustig en waarde vir geld.

Baie netjiese en skoon. Rustige atmosfeer. Goeie diens en puik kos.

Chane M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chane M

Wat 'n lekker ervaring. Ongelooflik gasvry, vriendelike diens, skoon geriewe.

Baie lekker! Sal weer van die geriewe gebruik maak.

Lize C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize C

Het net 'n oornag plek nodig gehad, maar kon toe rustig raak ook.

Ongelooflik lekker gebly, sal enige dag weer daar oorslaap. Dit was so rustig en netjies.

Pieter C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C

Lekker, rustige oorslaap-opsie.

Goeie gasvryheid. Ruim kamers. Vrye toegang tot alle fasiliteite.

Carlton Heights Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die positiewe gradering.

Carlton Heights Guesthouse
Michele V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michele V

Perfekte oorslaapplek!

Ontvangs was warm en vriendelik en ons het dadelik welkom gevoel. Die kamer was nuut en mooi en baie ruim; oorgenoeg plek vir ons bagasie en ons honde se bedjies. Heerlike bed - regtig gerus! Kon lekker op die plaas gaan stap met die honde en rustig op die stoep sit en kuier. Die braaivleis en bykosse was heerlik, en so ook die piekniekmandjie vir ontbyt - net heeltemal te veel kos! Sal beslis weer daar oorbly.

Carlton Heights Guesthouse se terugvoer

Dankie vir die positiewe gradering.

Carlton Heights Guesthouse
Reineth P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reineth P

Perfek vir oornag.

Heerlik stil en gerieflik.

Carlton Heights Guesthouse se terugvoer

Baie dankie, Reineth.

Carlton Heights Guesthouse
Brandt K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brandt K

Wonderlik rustig met lekker kos.

Lekker braaipak gekry, lekker plaasbrood. Rustige plaas atmosfeer, gesit en braai. Baie groot vertrekke. Wonderlikke ontbyt gekry. Sal enige tyd weer daar oornag.

Dries V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries V

Gesellig!

'n Heerlike rusplek langs die pad!

Kippie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kippie B

Stil, rustig, veilig.

Wonderlike Karoo-plaas ervaring.

Johan S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan S

Gerieflik.

Gerieflik.

Este D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Este D

Baie mooi, rustig, skoon en netjies.

Hulle was gaaf genoeg om 'n kot in die kamer vir ons 1 jarige te hê en dis lekker ruim. Kon gaan stap het en ek sal aanbeveel om te braai. Ons het dit baie geniet.

Johan R - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan R

Heerlik stil met plaas atmosfeer.

Die huis is baie goed toegerus en ruimtelik met 'n heerlike stoep waar jy kan braai. Stil en veilig.

Carlton Heights Guesthouse se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering.

Carlton Heights Guesthouse
Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 368 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe6080c5948e597b6a774abea4bdd93635e789f24267ddc13ad1feafb0164bfe113135c02d5603c217c11f0ee865cc6d00db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 N9 Beskuitfontein 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.320256996444 24.982525636346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang