Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carlton Heights Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 368 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Vanaf R240 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Carlton Heights Guesthouse bied gerieflike oornagverblyf vir reisigers op die N9 en N10 deur die Oos-Kaap. Dit is tussen Colesberg en Middelburg en is direk vanaf die N9 bereikbaar.

Die gastehuis is 'n pragtige ou plaashuis met slaapplek vir 21 gaste in 9 slaapkamers, met 4 van die slaapkamers wat 'n badkamer deel en 1 slaapkamer met 'n privaat badkamer.

Carlton Heights Guesthouse bied ware Karoo-gasvryheid met heerlike koffie en beskuit wat by die verblyf ingesluit is. Die gastehuis is volledig toegerus vir selfsorg, maar 'n plaasvars kontinentale ontbyt is ook beskikbaar en 'n braaipak-aandete met Karoolamstjops en boerewors teen.

Gaste kan in die plaasdam afkoel en deel 'n gemeenskaplike sitarea, eetkamer, kombuis en buitebraai-area met ander gaste. Daar is ook 'n TV met DStv in die gemeenskaplike sitarea en komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Daar is veilige parkeerplek op die perseel. Carlton Heights is op 'n werkende Karoo-skaapplaas en gaste kan 'n plaastoer bespreek om meer oor die plaaslewe te leer.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Hendrik O
Saam met lewensmaat
5.0
Enjoyed the stay. Very quiet and tranquil. Wonderful accommodation.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Pr D
Gesin met klein kinders
5.0
Waarde vir geld. Mooi uitsig, naby aan pad, lekker braaiplek en nuwe kamers.
Jan 2023
Aj C
Saam met lewensmaat
4.8
Baie rustig en waarde vir geld. Baie netjiese en skoon. Rustige atmosfeer. Goeie diens en puik kos.
Des 2023
Chane M
Gesin met klein kinders
4.8
Wat 'n lekker ervaring. Ongelooflik gasvry, vriendelike diens, skoon geriewe. Baie lekker! Sal weer van die geriewe gebruik maak.
Des 2023
Lize C
Gesin met klein kinders
4.8
Het net 'n oornag plek nodig gehad, maar kon toe rustig raak ook. Ongelooflik lekker gebly, sal enige dag weer daar oorslaap. Dit was so rustig en net...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Yolandi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
  • Gaste dink Carlton Heights Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R240
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 368 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N9, Beskuitfontein, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe6080c5948e597b6a774abea4bdd93635e789f24267ddc13ad1feafb0164bfe113135c02d5603c217c11f0ee865cc6d00db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R240 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 N9 Beskuitfontein 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -31.320256996444 24.982525636346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang