Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carmel View

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Michael J
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Het nie woorde vir die lekker plek nie. Dit was so lekker en ek en my familie het dit so geniet en die plek was so 'n lekker plek en baie veilig. Sal definitief weer teruggaan na die plek of so 'n plek toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wanda K
Lang verblyf
5.0
Aug 2023

Alles en nog meer. Dankie aan Jo-Ann vir die beste diens ooit. Die einaars van die plek, baie, baie dankie. Ons het die verblyf ongelooflik geniet. Baie, baie dankie vir alles. Die weer was nie ideaal nie, maar die verblyf is 'n 110%. Baie dankie vir almal wat ons vakansie 'n absoluute vreugde gemaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andriette B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Onvergeetlik lekker. Groot aanbeveling, fantasties. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda R
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Fantasties! Baie lekker plek! Bekostigbaar! Het alles wat mens nodig het en meer! Soos jou huis weg van die huis! Daar is selfs voorsiening gemaak vir beurtkrag met ligte en 'n gasstoof dit het baie gehelp. Dit was ons 2de keer hier en ons sal beslis weer gebruik maak van die verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alna
Carmel View
Dankie vir die resensie Zelda, ons is bly julle het jul verblyf in Carmel View geniet.

Nicky S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Pragtige see-uitsig, gemaklike woonstel. Heerlike stope met oopmaak deure en binne braai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Alna
Carmel View
Baie dankie vir die terugvoering Nicky, ons is bly julle het die stoep en binnebraai gemaklik gevind.

Ecp T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Des 2023

Baie rustig en ontspannend. Baie lekker gebly. Om so naby die see te bly en die breking van die branders te hoor terwyl jy in die bed lê, is heerlik.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Nadia V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2022

Fantasties. Die uitsig is pragtig van albei kante van die balkon. Dis 'n pragtige, skoon plek. Dit het alles in wat jy nodig het. Dit voel soos jou eie huis. Die diens was fantasties. Die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging is awesome, want dis loopafstand van alle winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alna
Carmel View
Baie dankie Nadia, waardeer jou resensie. Ons is bly dat julle die uitsig en die woonstel geniet het.

Ernst D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2022

Pragtige uitsig. Ons het heerlik gekuier. Die braai-area op die stoep wat toe gemaak kan word tydens slegte weer skep 'n gesellige atmosfeer. Die hoofslaapkamer loop ook uit op die stoep en dit is wonderlik om soggens wakker te word die klank van golwe wat op rotse breek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alna
Carmel View
Dankie Ernst, Baie bly jul kon die woonstel geniet. Groete

Michael O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2022

Was baie lekker gewees. Beste see view gehad met lekker braai-area wat uitkyk oor die see, alles is daar jy moet net gaan met jou tasse!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2022

Baie lekker verblyf. Netjiese woonstel met uitstekende see-uitsig. Die enigste kritiek is omtrend die omgewing. Niks wat die eienaars van die woonstel daaraan kan doen nie. Die woonstel self is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Alna
Carmel View
Baie Dankie vir die terugvoering vir Carmel View. Die eienaars van die gebou het sekuriteit opgeskerp met 'n elektriese heining. Die omgewing is positief in die mate dat 'n persoon binne loop afstand is van die Pier en die hoofstrand in Margate.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R735
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA975231056e31b6cd905fadb68872018947fc093de609f3ba610dc842d5ffc36ae3e179df03f795ab5693576a788ba717035f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.866151796438 30.370535999537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang