Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carmel View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Alna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 29 resensies vir Carmel View
Netheid
4.6/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Michael J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael J

Het nie woorde vir die lekker plek nie.

Dit was so lekker en ek en my familie het dit so geniet en die plek was so 'n lekker plek en baie veilig. Sal definitief weer teruggaan na die plek of so 'n plek toe.

Wanda K - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda K

Alles en nog meer.

Dankie aan Jo-Ann vir die beste diens ooit. Die einaars van die plek, baie, baie dankie. Ons het die verblyf ongelooflik geniet. Baie, baie dankie vir alles. Die weer was nie ideaal nie, maar die verblyf is 'n 110%. Baie dankie vir almal wat ons vakansie 'n absoluute vreugde gemaak het.

Andriette B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andriette B

Onvergeetlik lekker.

Groot aanbeveling, fantasties. Baie dankie.

Zelda R - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Fantasties!

Baie lekker plek! Bekostigbaar! Het alles wat mens nodig het en meer! Soos jou huis weg van die huis! Daar is selfs voorsiening gemaak vir beurtkrag met ligte en 'n gasstoof dit het baie gehelp. Dit was ons 2de keer hier en ons sal beslis weer gebruik maak van die verblyf!

Carmel View se terugvoer

Dankie vir die resensie Zelda, ons is bly julle het jul verblyf in Carmel View geniet.

Carmel View
Nicky S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky S

Pragtige see-uitsig, gemaklike woonstel.

Heerlike stope met oopmaak deure en binne braai.

Carmel View se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering Nicky, ons is bly julle het die stoep en binnebraai gemaklik gevind.

Carmel View
Ecp T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ecp T

Baie rustig en ontspannend.

Baie lekker gebly. Om so naby die see te bly en die breking van die branders te hoor terwyl jy in die bed lê, is heerlik.

Nadia V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Fantasties.

Die uitsig is pragtig van albei kante van die balkon. Dis 'n pragtige, skoon plek. Dit het alles in wat jy nodig het. Dit voel soos jou eie huis. Die diens was fantasties. Die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging is awesome, want dis loopafstand van alle winkels.

Carmel View se terugvoer

Baie dankie Nadia, waardeer jou resensie. Ons is bly dat julle die uitsig en die woonstel geniet het.

Carmel View
Ernst D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst D

Pragtige uitsig.

Ons het heerlik gekuier. Die braai-area op die stoep wat toe gemaak kan word tydens slegte weer skep 'n gesellige atmosfeer. Die hoofslaapkamer loop ook uit op die stoep en dit is wonderlik om soggens wakker te word die klank van golwe wat op rotse breek.

Carmel View se terugvoer

Dankie Ernst,
Baie bly jul kon die woonstel geniet.
Groete

Carmel View
Michael O - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael O

Was baie lekker gewees.

Beste see view gehad met lekker braai-area wat uitkyk oor die see, alles is daar jy moet net gaan met jou tasse!

Gerhard P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard P

Baie lekker verblyf. Netjiese woonstel met uitstekende see-uitsig.

Die enigste kritiek is omtrend die omgewing. Niks wat die eienaars van die woonstel daaraan kan doen nie. Die woonstel self is uitstekend.

Carmel View se terugvoer

Baie Dankie vir die terugvoering vir Carmel View.
Die eienaars van die gebou het sekuriteit opgeskerp met 'n elektriese heining. Die omgewing is positief in die mate dat 'n persoon binne loop afstand is van die Pier en die hoofstrand in Margate.

Carmel View
Allyssa P - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Allyssa P

Rustig en pret.

Dit was 'n fees om by Carmel te bly, die eenheid is verskriklik netjies en baie spasie en slaapplek. Baie lekker vir 'n groep mense en die see is op jou voorstoep. Sal definitief weer die eenheid gebruik in die toekoms.

Carmel View se terugvoer

Baie Dankie,
Allyssa ons is baie bly dat julle ons plekkie by die see kon geniet.
Sal julle graag weer laat afpak en rus.

Carmel View
Mark F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark F

Rustig stil en naby alle geriewe.

Baie netjies. Pragtige see uitsig. Naby strand en pier vir visvang.

Zelda R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Baie lekker

Carmel view het alles wat mens benodig.

Ford V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ford V

Was besig, maar lekker gebly.

Ons kuier was uit gestel na 18-24 April. Was geen moeite. Die blyplek is netjies, skoon en baie gerieflik. Fibre wat een van die dae daar is sal 'n fantastiese bonus wees.

Adele D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele D

Bobaasplek om heerlik uit te rus.

Die plekkie was ideaal geleë. Ver genoeg van die hoofstrand se geraas maar naby genoeg om soontoe te stap. Die skottelgoedwasser was 'n groot plus, want ek kon na etes gou-gou die kombuis skoonmaak en dadelik weer tyd aan almal gee en nie die pret mis nie. Die seuns het die plekkie absoluut geniet deur dat hulle baie sentraal was terwyl ek en manlief lekker tyd vir onsself gehad het.

Robert W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert W

Great location, fabulous views for relaxation.

Carmel View is spacious and you have everything to have a comfortable stay. The views were outstanding, had whales and dolphins go past. Would highly recommend it to anyone.

Celia J - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Celia J

Wonderlike ervaring.

Perfekte ligging! Goeie diens!

Derik P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Derik P

Lekker.

Net air-con word benodig.

Annel Z - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annel Z

Home away from home.

Heerlike gerieflike woonstel, met alles wat jy nodig het vir 'n sorgelose vakansie. Skottelgoedwasser en wasmasjien asook die genoegsame vrieskaste is 'n groot plus. See-uitsig is fantasties met die 'klein' strandjie reg voor die woonstel maak dit nog beter. Winkel sentrum letterlik net oor die pad.

Carmel View se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons is bly as die woonstel geniet word.

Carmel View
Karin S - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

It was fantastic.

The unit is awesome as well as the view.

Linda T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Linda T

Baie lekker!

Parkering moet meer duidelik gestel word. Ander baie lekker.

Carmel View se terugvoer

Dankie vir die terugvoering. Die gebou is besig om geverf te word, sal die parkeer nommers ook weer duidelik verf. Ons is bly julle het baie lekker gebly.

Carmel View
Anthea M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthea M

Awesome.

We had an amazing time! The view was breathtaking and the place itself was awesome!

Kay T - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kay T

A place to relax, braai and enjoy the view of the sea (dolphins) in an affordable apartment within a secure environment.

The apartment exceeded our expectations as we are regular visitors to Margate. Pity about the beach. The force of nature has claimed most of the beach making it a bit dangerous for our little one to play. We had a very pleasant stay; hope it could be longer. My family enjoyed their fishing in the early hours of the morning and the late evenings. I really liked the braai area which could be closed in when required. I carried pots which I did not use as the flat had all the necessary requirements. Overall a relaxing stay.

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jannie M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Jannie M

Very nice location.

Needs linen and toilet paper. The braai can also be cleaned before arrival. Otherwise very nice spot.

Carmel View se terugvoer

The web page for the unit does specify that no sheets and towels are supplied. The braai is cleaned once a week but will ensure it is cleaned before arrival.

Carmel View
Wilma S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilma S

Skoon, netjies, bekostigbaar en 'n fantastiese see-uitsig!

Alles wat jy nodig het onder een dak. Mal oor die braai-area wat gebruik kan word al reën dit. Definitief aan te beveel by enigiemand. Baie dankie vir 'n wonderlike vakansie!

Coral / Elize B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coral / Elize B

Het heerlik gekuier en uitgerus!

Die eienaar, sowel as Johnny die opsigter, was baie vriendelik en behulpsaam. DStv was vir ons aangeskakel. Woning was netjies en smaakvol.

Janet C - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet C

Baie rustig met 'n lieflike uitsig.

Baie goeie diens van elke persoon/instansie gekry. Ideaal vir 'n gesin. Geen luukses wat 'n ma op haar senuwees sal laat kry nie. 'n Huis weg van die huis.

Thea C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Thea C

Baie geniet en sal definitief aanbeveel.

Ons het dit baie geniet en sal dit definitief aanbeveel. Ons was aanvanklik bekommerd oor ligging agter hotel asook met bouery wat in woonstelblok langsaan plaasvind. Skottelgoedwasser en wasmasjien in woonstel was groot pluspunt! Ons was ook baie beïndruk met Johnny die opsigter se vriendelikheid en hulpvaardigheid.

Vanaf
Vanaf R735
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R735
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Marinerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA975231056e31b6cd905fadb68872018947fc093de609f3ba610dc842d5ffc36ae3e179df03f795ab5693576a788ba717035f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 6) 29 5 1 5 125 Marine Drive Margate 4285 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-17:00 09:00 -30.866151796438 30.370535999537

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang