Carmel View
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R735 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Carmel View is 'n woonstel met ongelooflike uitsigte oor die see, en is gerieflik geleë oorkant 'n strand. Gaste wat hier tuisgaan het maklike toegang tot die strand, rotspoele, winkels en restaurante. Margate se hoofstrand is ook net sowat 800 m se stap vanaf die woonstel.
Die woonstel het slaapplek vir 6 gaste in 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, plafonwaaier en 'n en suite-badkamer. Die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens, plafonwaaiers en gaste deel 'n stort en 'n toilet. Duvets, paslakens, kussings en matrasbedekkers word voorsien. Gaste moet hulle eie handdoeke saambring.
Die sit area het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-toegang, dit lei na 'n balkon met uitsigte oor die see en die visvangpier, asook 'n verfrissende seebriesie. Die kombuis is met 'n vissermansvrieskas, yskas-vrieskas, 'n wasmasjien, 'n skottelgoedwasser, elektriese stoof, mikrogolf oond en 2 plaat gasstofie toegerus. DStv is op versoek beskikbaar. Die balkon het 'n ingeboude braai en stapeldeure. Gaste kan hul etes in die eetkamer of op die balkon nuttig - beide het tafels en stoele.
Die veilige kompleks is sentraal geleë in Margate en het 'n elektriese heining om die perseel sowel as 'n elektroniese hek. Daar is onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en 'n waentjie. Die Margate-bussie en Lughawe-pendeldiens stop elke dag naby Carmel se ingang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Alna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Marinerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Carmel View het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marinerylaan 125, Margate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang