Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carmel Villa

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 183 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.6
Linda P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Ongelooflik. Dit was ons derde besoek en die gasheer voel soos vriende. Die hoeveelheid moeite wat hulle vir ons gedoen het, was net ongelooflik. Dankie julle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa
Baie dankie, Linda. Dit is altyd lekker om julle te kan ontvang. Seenwense vir julle. Marcel & Gezina

Jenny L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Loved the original decor of the house and the front gate was the original. We thoroughly enjoyed our stay. The unit was small but tastefully furnished and the bed was extremely comfortable. Marcel was very knowledgeable and my husband enjoyed chatting to him. The Blue Nartjie was recommended to us for dinner and it did not disappoint.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa
Thank you, Jenny. We are glad you enjoyed your stay. It was a pleasure meeting you and having you stay with us. Blessings, Marcel & Gezina

Johan G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Baie lekker ontbyt. Lekker geslaap. Alles wat nodig is vir 'n nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heidi H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

The fan struggled to cool the room but other than that everything was lovely. Hosts are lively and the house an absolute gem.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois S
1 nag
5.0
Jan 2025

Baie lekker gebly, oulike eenheid. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

10/10 would recommend! Ongelooflike mooi plek en die diens was puik! Oom Marcell en Tannie was so gasvry en vriendelik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Gezina
Carmel Villa
Baie dankie, Minette. Ons is bly dat julle julle verblyf geniet het. Dit was lekker om julle te kon ontmoet en te kon ontvang. Geseende dag.

Nadya V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Asemrowend mooi en super rustig. Oom Marcel en Tannie was super. Julle plekkie is beeldskoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adele G
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2024

Perfect for a stop over. Quaint and all you need for an overnight stop. Breakfast (we added this on) was great. Close to some nice restaurants for dinner. Very friendly host. Pool was great to cool off in after the drive.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Skoon, veilig, goed geleë! Ons gasheer was baie vriendelik en het alles mooi verduidelik. Ons het alles tot ons beskikking gehad wat nodig was - en meer! Mooi skoon en veilig! Ons sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsie N
Kort verblyf
5.0
Nov 2024

Clean, quiet, and cosy. Very convenient, clean and good service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Gezina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 183

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pastoriestraat 19, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2d97e9ab9ed9e42c551afdb8a2c77732165246a4b62480fbb2360f27fbc53c7ca51055a8baf17c3832f3d720f57b78e126c1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 183 5 1 5 19 Pastorie Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.474972222222 19.769944444444

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang