Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carmiya Garden Studio

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Alexa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Pragtige plek met alles wat mens nodig het. Dis ons 2de keer hier en dit bly ons eerste keuse in Windhoek. Rustig en veilig. Baie ruim, goed ingerig en gerieflik geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theo K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Uitstekend. Uitstekend. Die persoon wat hier ongelukkig voel, is seker by sy huis ook ongelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elmarie C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Moderne en ruim verblyf. Alles was daar wat ons nodig gehad het. Die woonstel is modern en ruim, baie netjies en die bed slaap baie lekker. Sal beslis weer van hulle gebruikmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gijsbertha V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Fantasties! Ons het heerlik rustig geslaap in 'n vredevolle en lieflike huisie. Ons sal julle absoluut aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Baie lekker, baie privaat, goeie kwaliteit WiFi. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorn W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Will definitely come again. Everything you need is there. The place is nice and spacious. The mattress was a bit soft, and the kids had to share a sleeper couch, but they also slept well on the couch.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre J
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Uitstaande geriewe! Baie lekker gebly! Baie vriendelike diens, uitstaande geriewe!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

David M
1 nag Gesin met klein kinders
4.0
Des 2024

Peaceful. Great location, beautiful studio.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Buys S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Ruim, smaakvol, waarde vir geld en puik geleë. Carmiya Garden Studio was eenvoudig die perfekte oornag opsie vir ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alexa M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2023

Baie rustig, mooier as foto's, goed ingerig, goed geleë en veilig. Pragtige, rustige omgewing om 'n naweek te spandeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 100
R 1 100 R 990
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daan Bekker-straat 92, Windhoek, 0000, Khomas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff092685d8cab66724fc74f8768a454b5b2433f8d86418ee071478f33dbbf42f0b9332ef007cd175464ad04985a4396c28fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 100 nouVanaf R990 per nag (plek vir 4) 13 5 1 5 92 Daan Bekker Street Windhoek 0000 Khomas 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -22.613670125189 17.100235627478

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang