Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carneddie Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 19 resensies vir Carneddie Cottages
Netheid
4.2/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.4/5
Verentia V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verentia V

Very pleasant.

It was very pleasant and exactly as advertised.

Ilse V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilse V

Heerlike verblyf in Bredasdorp.

Pragtige verblyf in die hartjie van Bredasdorp. Die huis is goed toegerus en voel soos "home away from home". Die ligging is sentraal en slegs 30 km vanaf L'Agulhas en Struisbaai. Die huis was baie skoon en privaat, en die linne was van top kwaliteit. Dit is loopafstand na die winkel en die buurt is skoon en veilig. Ek sal vir seker weer hier oornag.

Peter L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter L

Wonderlike tuin, baie mooi woning.

Die plek is 'n oasis, met sitkamer en slaapkamer wat na 'n eie tuin oopmaak.

Corene T - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corene T

Vriendelike en behulpsame gasheer. Ons het lekker gekuier en het aan ons behoefte.

Oulike klein cottage, het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal weer daar oorbly.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Petrus S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus S

Sentraal geleë in lekker dorpie, skoon en veilig.

Warren het uit sy pad gegaan om ons te verwelkom. Ons moes op kort kennisgewing 'n ekstra aand bespreek en hy was meer as gewillig om ons te help en ons opgegradeer om ons te help.

Niklaas B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niklaas B

So rustig lyk soos 'n paradys.

Werkers is vriendelik selfs die honde , ekker naby die dorp, al die geriewe in 'n wekende toestand netjies binne en buite selfs die straat en baie veilig.

Carneddie Cottages se terugvoer

Thank you Niklaas.
You guys are welcome back anytime.

Carneddie Cottages
Nelia D - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelia D

Fantasties wegbreek plek, netjies en perfek om 'n naweek te spandeer.

Sal enige tyd weer van die akkommodasie gebruik maak as ek in die area is. Definitief waarde vir geld.

Johanna V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna V

It was enjoyable.

Some modernising will be great. The back cottages are very claustrophobic.

Jacqui V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui V

Was hoogs beïndruk. Baie goed uitgerus vir gemak.

Die huis is baie goed toegerus. Ontvangs was baie goed. Gerieflike verblyf. Lekker groot vertrekke. Sal weer teruggaan soontoe. Ons het ons verblyf uiters geniet.

Chantel S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantel S

Fantasties!

Die eienaar het ons so welkom laat voel. Die Cottage is pragtig en die tuin is 'n belewenis. Ons sal verseker weer teruggaan. Baie dankie vir die gasvryheid. Ons het absoluut niks benodig nie. Alles was daar en meer.

Kaidee O - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kaidee O

Lovely little cottage. Perfect for two.

Dyers is a cute and quaint cottage. Carneddie is lovely with a friendly, helpful host!

Belinda S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda S

Rustig en ook sentraal.

Dit was perfek vir die 2 aande wat ons oorgeslaap het.

Raymond M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond M

We had a lovely stay. The only complaint I have is that the bed was very uncomfortable.

Lovely little cottage.

Dirk L - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Dirk L

Glad nie aangenaam nie.

Die gasheer het ons gul ontvang maar sonder enige masker. Daar is geensins aan enige Covid vereistes voldoen nie. Die plek was glad nie skoon nie. Groot mat by ingang vol hondehare en die plek was geensins skoongemaak nie. Stofie was ook vuil. Kan baie oulike plek wees as dit net skoongemaak word. Deure kan nie behoorlik toemaak nie. Ek het baie ongemaklik gevoel met die intrapslag.

Carneddie Cottages se terugvoer

Hi Dirk

Im sorry you did not have a good experience. Just a note we do follow all covid-19 protocols which has been prescribed to us by all the relative booking web sights and our own tourism board. regards warren

Carneddie Cottages
Mari G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mari G

'n Huis weg van jou eie huis

Jy kan sien daar is baie fyn beplanning gedoen deur Warren om seker te maak alles is in plek. Mens het nie nodig om elke 5 minute te bel en vra vir iets nie. Dit was voorwaar baie lekker om daar te oornag.

Egan T - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Egan T

Fantasties

Die stoep agter is ideaal ingerig vir heerlike oggend en laat-aand kuiers.

Cornel K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornel K

Fantasties!!

Pragtige plek!!! sal verseker weer terug gaan

Soretha H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Soretha H

Goed geleë, vriendelike ontvangs, netjies. Sal defnitief aanbeveel.

Heerlik gekuier... jammer ons moes elke oggend vroeg uit wees vir ons kinders se tennis. Sou lekker wees om mooi tuin en rustigheid kon waardeer...

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96fdb5c0b7b82cb020181fecb0b94c30041f06b56f4d3e880cbff33b26f8fc4b4f952277f0cd513e79328f8758208516b15a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 42 Van Der Byl Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5359399 20.04089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang