Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carneddie Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Verentia V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Very pleasant. It was very pleasant and exactly as advertised.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse V
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Heerlike verblyf in Bredasdorp. Pragtige verblyf in die hartjie van Bredasdorp. Die huis is goed toegerus en voel soos "home away from home". Die ligging is sentraal en slegs 30 km vanaf L'Agulhas en Struisbaai. Die huis was baie skoon en privaat, en die linne was van top kwaliteit. Dit is loopafstand na die winkel en die buurt is skoon en veilig. Ek sal vir seker weer hier oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Wonderlike tuin, baie mooi woning. Die plek is 'n oasis, met sitkamer en slaapkamer wat na 'n eie tuin oopmaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Corene T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Vriendelike en behulpsame gasheer. Ons het lekker gekuier en het aan ons behoefte. Oulike klein cottage, het alles gehad wat ons nodig gehad het. Sal weer daar oorbly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Mrt 2024

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Petrus S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Sentraal geleë in lekker dorpie, skoon en veilig. Warren het uit sy pad gegaan om ons te verwelkom. Ons moes op kort kennisgewing 'n ekstra aand bespreek en hy was meer as gewillig om ons te help en ons opgegradeer om ons te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Niklaas B
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

So rustig lyk soos 'n paradys. Werkers is vriendelik selfs die honde , ekker naby die dorp, al die geriewe in 'n wekende toestand netjies binne en buite selfs die straat en baie veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Warren
Carneddie Cottages
Thank you Niklaas. You guys are welcome back anytime.

Nelia D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Fantasties wegbreek plek, netjies en perfek om 'n naweek te spandeer. Sal enige tyd weer van die akkommodasie gebruik maak as ek in die area is. Definitief waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanna V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

It was enjoyable. Some modernising will be great. The back cottages are very claustrophobic.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacqui V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2022

Was hoogs beïndruk. Baie goed uitgerus vir gemak. Die huis is baie goed toegerus. Ontvangs was baie goed. Gerieflike verblyf. Lekker groot vertrekke. Sal weer teruggaan soontoe. Ons het ons verblyf uiters geniet.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Warren Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Der Byl-straat 42, Bredasdorp, 7280, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA96fdb5c0b7b82cb020181fecb0b94c30041f06b56f4d3e880cbff33b26f8fc4b4f952277f0cd513e79328f8758208516b15a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 42 Van Der Byl Street Bredasdorp 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5359399 20.04089

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang