Carnelie Cottage
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Carine Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 11 maande
Opsomming van Resensie
Lamont L - Mei 2024
Algehele gradering
Skoon, gasheer was baie vriendlik. Sal dit beslis aanbeveel.
Craig C - Apr 2024
Algehele gradering
Absoluut fantasties, dankie.
Carnelie Cottage se terugvoer
Hallo Craig,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit baie.
Ons is so bly dat julle julle verblyf by ons geniet het.
Ashwin P - Mrt 2024
Algehele gradering
Exceptional.
Carnelie Cottage se terugvoer
Hi Ashwin
Thank you for your valuable rating, which is much appreciated.
Hope to see you again.
Kind regards,
Carine & Manie
Stephen K - Mrt 2024
Algehele gradering
Uitstekend. Dit was net een aand maar dit was soos 'n week se vakansie.
Lees meerCarnelie Cottage se terugvoer
Beste Stephen,
Dis so lekker om te hoor as ons gaste die besoek by ons kothuis geniet het! Baie dankie vir die waardevolle en pragtige resensie. Ons waardeer dit geweldig baie!
Vriendelike groete,
Manie & Carine
Waldemar V - Feb 2024
Algehele gradering
Great stay with solar power.
Carnelie Cottage se terugvoer
Thank you, Waldemar. Appreciate your feedback!
Christel J - Des 2023
Algehele gradering
Fantasties.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rainbird Ridge 8470, Gonubie, Oos-Londen, 5256, Oos-Kaap