Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carnival View Guest House

Gastehuis

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Goed

Netheid
4.0
Ligging
3.3
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.1
Veiligheid
3.7
Jean J
1 nag
2.4
Mei 2024

Onveilig gevoel. Geen smart TV of enige DSTV-kanale nie. Slegs SABC- en eTV-kanale. Slegs een wasbakhanddoekie.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Lusia S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2022

Very close to Carnival city. Thanks for the lovely breakfast. I had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Bheki
Carnival View Guest House
Thank you so much.

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Des 2022

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Sifiso K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2021

It was our 17th anniversary, and we spent 3 nights there. It was fantastic! It was amazing. We really enjoyed our time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Su-ritha L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.8
Nov 2021

Baie waardeer dat hulle vir ons laatnag oopgesluit het. Die plek kan doen met bietjie opknapping. Die tuin is mooi. Die hangkas is stukkend. Handdoeke is oud. Geen stortdeur en water lê die hele badkamer vol waneer mens stort. Die grootste probleem was die baie ongemaklike matras.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Joanine M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2020

Was daar vir 'n bruilof. Die personeel was vriendelik en baie hulpvaardig. Kamers was goed ingerig. Parkering effens nou vir groter voertuie. Het baie lekker gekuier - sommer 'n ekstra nag ook gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette P
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Des 2020

Skoon, bekostigbare en vriendelike diens. Plek was skoon en die eienaar/bestuurder was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Calla V
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2019

Baie goed geleë naby Carnival City. Ons is baie goed ontvang en die kamers was baie netjies. Ons het eers laat teruggekeer vanaf 'n vertoning by Carnival City en die hek was vriendelik vir ons oopgemaak nadat ons reëlings getref het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Bheki
Carnival View Guest House
Baie dankie Calla, ons waardeer die terugvoer.

Angela W
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Sep 2019

Friendly reception, clean cosy room. Situated close to amenities and entertainment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0
Bheki
Carnival View Guest House
Thank you Angela.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Bheki Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R680
R680 R578
per nag (plek vir 2)
Vanaf R680
R680 R578
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Silverleafstraat 79, Van Dyk Park, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA061535a19fff041039f06ff0d2825386b86423de356333a3f428e20ad6cd965526a51c8c4e4fa5d600f21ba793f58f3b8ed6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R680 nouVanaf R578 per nag (plek vir 2) 9 5 1 4 79 Silverleaf Street Van Dyk Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -26.265339 28.298303

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang