Carnival View Guest House
Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silverleafstraat 79, Van Dyk Park, Boksburg, 1459, Gauteng
-
Vanaf
R680R578 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Carnival View Guest House is 'n privaat B&B in Boksburg. Dit is in die stil woonbuurt, Van Dyk Park, in Brakpan, Gauteng, sowat 1 blok vanaf Carnival City Casino in die Oos-Rand van Johannesburg geleë. Ten spyte van die nabyheid aan hoofweë en bedrywige sakekerns, maak Gauteng se ou bome en ryk voëllewe dit 'n rustige plek.
Dié instansie bied verblyf in smaakvol versierde kamers wat elkeen 'n ekstra lengte koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer en afstandbeheerde TV's met minstens 6 kanale, DStv-kanale ingesluit, het. Handdoeke word voorsien.
Alle kamer het privaat ingange van buite af en tee- en koffiemaakgeriewe is beskikbaar. Daar is ook gratis WiFi.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.8/5
Bheki Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Silverleafstraat 79, Van Dyk Park, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Carnival View Guest House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Silverleafstraat 79, Van Dyk Park, Boksburg, 1459, Gauteng