Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carol's Guesthouse

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Matthys N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Heerlik, rustig en gerieflik vir ontspan. What you see is what you get. Friendly service, awesome welcoming gift - coffee, biscuits and jam. Super neat and clean, comfortable and well stocked. Close to town. Safe and peaceful atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette V
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Rustige atmosfeer met baie spasie. Dit was lekker om in een plek saam almal te wees. Geriewe is baie lekker en die spesiale seep en sjampoe was regtig 'n blessing in disguise. Ek het vergeet om saam te vat. Dankie aan die gasvrou, sy was enige tyd beskikbaar en ons kon haar moeite raaksien om mense gemaklik te laat voel en bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy D
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Vriendelike ontvangs. Netjies en skoon. Baie lekker verblyf. Ons was vriendelik verwelkom. Die ruim huis was netjies en skoon met als wat mens benodig. Het ons verblyf daar baie geniet en sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carol
Carol's Guesthouse
Baie dankie Cindy, waardeer die goeie terugvoering.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 107, Bospoort, Bela-Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa50c857dc02c44f27545c362b6fc9fe838a7c27e8a1cc06c86dca80432a8f1e090dc08ee2e6635b8076dac6b762cfe6de608?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 6 mense 4 5 1 5 Plot 107 Bospoort 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.866176895785 28.283854212593

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang