Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carpe Diem Bed & Breakfast

Resensies

2.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
2.0
Ligging
3.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
2.0
Veiligheid
2.0
Gerhard O
Kort verblyf
2.4
Nov 2022

Netjies maar amper geen water in die oggend of aand. Sal net nie weer die plek gebruik nie. Ontbyt was goedkoop: twee eiers, twee stukkies bacon en twee snytjies brood. Kon skaars R20 gekos het.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Naudene
Carpe Diem Bed & Breakfast
Waterprobleem was dadelik opgelos. Ontbyt is standaard antbyt met vrugte, yogurt, bacon,eiers soos jy dit soek en toast met koffie/tee en vrugtesap. Gaste is altyd welkom om vir meer te vra.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

2.4/5

Naudene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroelalaan 57, Protea Park, Rustenburg, 0305, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASoxRiIq1zJWr9nbt3vswc4lrzBfeNmNFaENt6hJKJGKIGzvvYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 1 5 1 3 57 Maroela Avenue Protea Park 0305 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.775555555556 27.357777777778

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang