Carpe Diem Bed & Breakfast
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelalaan 57, Protea Park, Rustenburg, 0305, Noordwes
- Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Carpe Diem Bed & Breakfast is in Protea Park, een van Rustenburg se modieuse woonbuurte, geleë. Die B&B is 40 km vanaf Sun City en 3 km vanaf Waterfall Mall geleë.
Akkommodasie by Carpe Diem Bed & Breakfast word in 3 soorte eenhede gebied. Elke eenheid het sy eie privaat ingang en privaat badkamer. Al die eenhede het yskassies, TV's met sekere DStv-kanale, lugversorging en mikrogolwe. Gratis WiFi is beskikbaar.
'n Volledige Engelse ontbyt word in die eenheid of in die eetkamer elke oggend voorgesit. Aandete is op versoek beskikbaar. Gaste kan van die lapa met braaigeriewe en 'n swembad gebruik maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
2.4/5
Naudene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Maroelalaan 57, Protea Park, Rustenburg, 0305, Noordwes
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Maroelalaan 57, Protea Park, Rustenburg, 0305, Noordwes