Carrick-A-Rede
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Sep 2024 tot 30 Nov 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona-boulevard, Eenheid A, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 190R1 012 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Carrick-A-Rede is 'n gerieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Lilliecrona Boulevard in Uvongo, en bied slaapplek aan 6 gaste.
Die dupleks-woonstel is in die agterste blok en beskik oor 3 slaapkamers bo en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens elk. Die badkamer bo het 'n stort, wasbak en toilet, en die badkamer onder het 'n stort. Linne en handdoeke word voorsien.
Die leefarea het gemaklike banke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, vierplaatstoof en oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n skottelgoedwasser en etenstafel vir 6 gaste.
Die eenheid het 'n balkon met sitplek en 'n Weber-braai. Daar is parkeerplek vir 1 voertuig in die motorhuis en ekstra parkeerplek vir 'n tweede voertuig voor die motorhuis.
Die woonstel is naby die strand en net oorkant die Manaba-getypoel.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 44
Resensies 236
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Lilliecrona-boulevard, Eenheid A, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Manaba Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lilliecrona-boulevard, Eenheid A, Uvongo, 4276, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang