Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carrow Veld Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Diane Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 47 resensies vir Carrow Veld Cottage
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Charl G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl G

Alles wat nodig is om lekker te bly.

Baie lekker gebly. Een aand op pad huistoe (Pretoria). Niks meer as hierdie akkommodasie nodig nie. Kar is veilig agter die hek. Die huis het alles wat jy nodig het en jy kan stap na restaurante ens. Wens ons kon langer daar bly.

Patsy M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patsy M

Gemaklike verblyf met goeie geriewe.

Baie ruim en goed toegeruste huis in 'n goeie ligging. Ons honde kon ook veilig in die agterplaas bly toe ons die dorp gaan verken het.

Yolandi C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi C

Great stay over for a big family.

Very nice place. Great big rooms. Everything was perfect.

Angela W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Angela W

Great stopover.

Clean, comfortable, well-equipped, and spacious. Fast WiFi and good TV options. Plenty of lamps in case of load shedding.

Carrow Veld Cottage se terugvoer

Thank you for the lovely review, Angela! I'm thrilled that you enjoyed your stay. Warm regards. Diane

Carrow Veld Cottage
Sean D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sean D

Perfect holiday home in great location.

Really enjoyed staying at carrow veld. Wish we had stayed an extra night in Graaff-Reinet.

Jorina D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jorina D

Skoon, netjies en perfek geleë.

Veilige parkering agter hek en groot genoeg vir ons bakkie met 'n trailer. Braaiplek was 'n bonus.

Gilbert J - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gilbert J

Wat 'n mooi plek. Dit het my aangemoedig om iets soortgelyks te bou.

Plek het alles wat 'n huis nodig het. Baie gerieflik.

Isaura N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Isaura N

Baie skoon en netjies.

Uitstekende verblyf, als wat jy kan droom om te hê.

Wimpie G - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wimpie G

'n Juweel van 'n gastehuis in die juweel van die Karoo.

As 'n ou Graaff-Reineter is dit lekker om te bly in 'n Graaff-Reineter se gastehuis.

Hannes V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes V

Nice place.

Clean and conveniently situated.

Liezl C - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl C

Lieflik.

Lieflike, ruim huisie wat goed toegerus is en selfs aan fyner detail aandag gee om beurtkrag te hanteer.

Ian W - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W

Die ideaal en ons nuwe voorkeur oorblyplek in Graaff-Reinet.

Ek gee nie maklik vyf sterre vir iets of iemand nie, want dit is perfek. Ek kan nie anders as om vir Carrow Veld Cottage vyf sterre te gee nie. Alles wat nodig is, is daar. Die plek is ruim, skoon en netjies. Hier sal ons in die toekoms hopelik nog 'n paar keer oorbly. Net die ouderdom haal ons in.

Carrow Veld Cottage se terugvoer

Baie, baie dankie die mooi woorde. Ek is so bly julle het dit geniet en ek hoop ons sien julle weer gou-gou.

Carrow Veld Cottage
Samantha S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha S

Lovely stay.

Lovely cottage with a private outside area. Ideally located close to shops. We enjoyed our stay.

Keith W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Keith W

We were four people on a sporting trip and it met our requirements perfectly.

Everything was as expected. we had a little hassle getting in as the entry codes were sent to my computer which was at home, and I was in Graaff-Reinet. But it was sorted after a short period. Other than that it was ideal.

Carrow Veld Cottage se terugvoer

Hi Keith, many thanks for your lovely review. I apologize for the mix-up with the check-in, but I'm really happy you had a good stay. Warm regards.
Diane

Carrow Veld Cottage
Pieter L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Privaat pragtige Karoohuis met alles.

Pragtig versorgde plek met mure en hek baie veilig. Alles wat ons nodig gehad het. Lugversorging, warm komberse, gasbottels en lampies. Smart TV met Netflix en DStv. Dis baie sentraal. Ons het Graaff Reinet baie geniet, veral valley of desolation.

Chris B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Netjiese en baie stil egte Karoo-atmosfeer, net wat ek nodig gehad het na 'n lang dag van bestuur.

Ek het minder verwag as wat ek gekry het. Baie netjies en als gee jou 'n ou wêreldse Karoo gevoel. Huisie met sekerlik 'n ryke geskiedenis. Ek kom vir seker binnekort weer kuier. Lugversorging was 'n groot pluspunt.

Hanlie N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanlie N

Baie oulike cottage. Sal graag langer wou kuier.

Daar kan net aandag aan die en suite-badkamer gegee word. Geen badprop nie - met die soek vir 'n prop het ek opgemerk dat daar nie onder en langs die bad skoongemaak is nie. (Spinnerakke, stof). Beide die stort en bad se warmkrane het geen "H" merkers op nie. Daar is waterskade bo-op die wasbak se blad. Daar was beskuitkrummels op die "spieëltafel" in die hoofslaapkamer. Die skoonmaakdame moet dalk net ingelig word.

Carrow Veld Cottage se terugvoer

Many thanks for your feedback. There is no bath plug as Graaff-Reinet is a water scarce area and often many people do not respect this and have extensively deep baths.
I will most definitely check on the cleanliness.

Carrow Veld Cottage
Ronald B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronald B

Diane, the host, was very professional and helpful. The home has old world charm, and comfortable.

Loadshedding is now a norm, eventually, the Guest houses and such owners will have to consider gas cooking facilities. Diane did supply power outage globes to the best advantage, in all a delightful stay.

Barend F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Barend F

Alles in plek.

Veilige parkering. Ek het die eienaar nooit ontmoet nie, maar dit was nie 'n probleem nie. Alles was baie goed gereël. Daar was 'n TV met ontvangs en kanale. Ek het lekker gebly.

Gert C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C

Oornag stop na lang reis.

Carrow Veld Cottage is perfek geleë en ons het ons verblyf geniet.

Louise C - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C

Heerlike oornagplekkie op pad Kaap toe.

Ons sal Carrow Veld Cottage aanbeveel as lekker oornagplek wat baie gerieflik is en alles het wat nodig is om uitgerus wakker te word. Gasvrou Diane is baie vriendelik en behulpsaam.

Herman R - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman R

Fantasties.

Baie mooi plek goed, geleë fasiliteite en diens was uitstekend. Ons 2 honde het dit netso geniet en omdat die plek goed omhein is, is dit baie veilig en ons honde kon nie wegloop nie.

Hermien L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermien L

Dit was 'n pragtige kothuis en ons het die verblyf baie geniet.

Ons was baie jammer dat ons nie langer kon bly nie. Die verblyf het ons verwagtinge oortref.

James D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James D

Luukse verblyf teen 'n billike prys.

Vanaf die straatkant lyk die huisie beknop en eenvoudig, maar wat ’n aangename verrassing wanneer jy binnestap. Die huis is luuks, ruim, gerieflik en goed toegerus (selfs ’n wasmasjien). Goed geleë in ’n stil omgewing, net af van die hoofstraat, en binne stapafstand van winkels en besienswaardighede in die dorp. Veilige parkering in die binnehof wat plek vir ’n paar motors het. Diane woon op ’n plaas buite die dorp, maar ons het haar ontmoet ─ ’n baie aangename, vriendelike en hulpvaardige dame. Ek kan hierdie verblyf sterk aanbeveel. Wenk: maak seker dat jy per selfoon (WhatsApp) haar deeglike instruksies vir toegang tot die perseel ontvang.

Charlien C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlien C

Baie gerieflike oornagstop.

Ons het al veskeie kere by Carrow Veld oornag en dit was elke keer baie netjies en skoon. Dit is baie goed geleë in die dorp.

Johanna Cornelia (nelia) D - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanna Cornelia (nelia) D

Baie skoon en gerieflike verblyf.

Het aanvanklik gesukkel om instruksies te lees om toegang tot verblyf te kry, maar het reggekom. Netjiese, gerieflike en veilige verblyf. Sal dit aanbeveel.

Daryll P - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Daryll P

Nice and cosy, with all the basics for a comfy stay.

Great little cottage with lots of privacy and outside entertainment/braai area.

Charles V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Charles V

Value for money.

Big enough for family of 8, all in one place.

Willie O - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie O

Lekker rustig en ontspanne.

Ek self het 'n bietjie gesukkel met die TV-programme.

Theunie C - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunie C

Uitstekende waarde vir geld.

Goeie, vriendelike diens. Veilig vir 2 dames wat alleen reis. Geen probleem om 2 worshondjies te akkommodeer nie.

Tracey N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey N

Loved that we had the whole house to ourselves.

Linen, towels, bath mats, all in good condition. House very clean. Loved braai area. Lady who met us was very attentive and helpful.

Meryl S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meryl S

Great accommodation.

Carrow cottage was so comfortable. Quiet and safe. Definitely a place we will recommend and stay in again if we pass through Graaf Reinet. Thank you, Diane.

Elsje V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elsje V

Baie netjies, skoon en gerieflik.

Ons het baie lekker gebly op pad Stilbaai toe. Alles wat 'n mens nodig het. Rustig, skoon en netjies en 'n mens voel veilig. Dankie.

Willie V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V

The perfect weekend getaway.

Carrow Veld Cottage is the perfect weekend getaway. The rooms are spacious, neat and comfortable. The kitchen has everything you want. The braai area is comfortable with enough seats. Parking is also inside the premises and is safe and secure. Diane (host) also kept us up to speed on all developments, how to access the premises etc. We will definitely stay there again.

Carrow Veld Cottage se terugvoer

Thank you Willie!
I'm really happy you enjoyed your stay.
We hope to see you again soon
Regards,
Diane

Carrow Veld Cottage
Delis H - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delis H

Unieke kothuis so reg in die atmosfeer van die geskiedkundige dorp.

Dit is baie goeie waarde vir geld. Alle geriewe wat nodig is vir aangename verblyf is beskikbaar.

Sanjo R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanjo R

Beautiful house. Will definitely use this place again!

We had a wonderful overnight stay in Carrow Cottage. Check in and out was super easy. The house is large and super comfortable. The washing machine was very much appreciated! The only thing we missed was a coffee plunger / French press.

Elaine M - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine M

Pragtige huis en so 'n lekker plekkie om saam mense te kuier.

Ons het dit vreeslik baie geniet. Die bad is awesome. Sal definitief weer daar kuier.

Carrow Veld Cottage se terugvoer

Goeie dag Elaine,

Ek is so bly julle het dit geniet.

Carrow Veld Cottage
Vasthi S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vasthi S

Ons pasgebore baba en rifrug het saam gereis, en met genoeg kamers en omheinde speelplek was hond en baba baie gemaklik by Carrow Veld Cottage.

Ons is vriendelik ontvang en beïndruk deur die ruim huisie en groot erf waar ons hond kon speel terwyl ons afpak, na baba omsien, aandete braai en die hartjie van die mooi dorp verken. Die huisie is netjies en ten volle toegerus. Die beddens en beddegoed was baie gemaklik, al is daar slegs enkelbeddens. Ons sal definitief weer hier oorbly.

Sarah M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M

Absolutely amazing!

Carrow Veld Cottage is a little gem. The cottage is very neat and clean. The beds are comfortable with awesome linen. Di, your rusks are amazing, I'll need that recipe! We thoroughly enjoyed our stay and will most certainly be booking Carrow Veld on our next trip. Di, thank you for your hospitality. You made sure everything was perfect and nothing was too much effort for you.

David S - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S

Outside appearance was deceiving, inside was all we could want.

Perfectly situated for shops and easy to find. Although we did not meet our host, she was always in contact to ascertain that everything was alright.

Wanda G - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda G

Fantasmagories!

Plek mooi skoon, naby alles en baie vriendelike mense.

Carrow Veld Cottage se terugvoer

Baie dankie Wanda.
Hoop om julle weer gou te sien!

Carrow Veld Cottage
Laurinda S - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Laurinda S

Die verblyf was baie netjies en eienaar was baie vriendelik.

Die plek is in 'n stil straat en baie veilig. Kan dit definitief aanbeveel.

Carrow Veld Cottage se terugvoer

Dankie vir julle mooi boodskap Lourence! Ons hoop om julle weer gou te sien. Vriendelike groete!

Carrow Veld Cottage
Ria V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V

Rustig, skoon en binne stapafstand na alles in die dorp. Geen negatiewe.

Sien gerus die sterre.

Carrow Veld Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou gawe woorde Ria. Ek is baie bly dat julle lekker by ons gebly het.

Carrow Veld Cottage
Martin V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V

Very nice.

Had a good stay. Thanks a lot.

Carrow Veld Cottage se terugvoer

Thank you Martin! I hope that you have a fabulous holiday.

Kind regards,
Diane

Carrow Veld Cottage
Anonieme gas - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Marie L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marie L

Dit was die swakste verblyf wat ek nog ervaar het sedert ek deur LekkeSlaap bespreek het.

Ek was so teleurgesteld toe slegs 'n enkelkamer wat deel vorm van 'n huis aan ons toegestaan is. Daar is nie eens 'n yskas beskikbaar nie en geen privaatheid nie aangesien die kamer slegs met 'n deur geskei word. Wat my meer teleurgestel het is die feit dat die kwotasie op die laaste nippertjie verander is en ons nie bewus was van die swak akkommodasie nie. Ek gee toe dat ek dit meer in detail moes gelees het maar het aanvaar dat dit 'n volledige kothuis gaan wees en nie net 'n kamer nie. Ek sal waardeer dat u dit onder die aandag van die eienaar sal bring om te verhoed dat voornemende gaste nie so mislei gaan word nie.

Carrow Veld Cottage se terugvoer

Hi Marie.
I really am sorry that you feel this way. As I very clearly explained in the quote when you enquired, I had a double en-suite room available. I also clearly advised that it had a coffee station but no kitchen. I most definitely did not change the quote at any time. The door between the 2 units is securely locked, so there was no need to worry. The unit with the kitchen had been booked out long before. My apologies for this horrible situation. Kind regards Diane Murray

Carrow Veld Cottage
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Caroline Straat, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk2YjEyYzYwLTI2YjUtNDc3Ni04MzQ2LTYwOTMwN2FmMWViNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag, vir 6 mense 47 5 1 5 12 Caroline Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.253617464382 24.535026848316

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang