Carstens Cove
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3rde Straat 84, De Pan, Carletonville, 2500, Gauteng
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Carstens Cove bied gerieflike oornag- en selfsorgverblyf wes van Johannesburg in die myndorp Carletonville. Dit is 'n ideale opsie vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Dié gastehuis bied 'n keuse van 2 pragtige kamers, elk met 'n en suite-badkamer. Die kamers beskik oor gemaklike beddens, sagte duvets en kraakvars linne. Gaste kan gebruikmaak van 'n gemeenskaplike kombuisie, eetkamer en sitarea. Die kombuisie is met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof met 'n oond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n TV met satellietkanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Veilige parkeerplek is beskikbaar en gaste het toegang tot 'n buitebraai-area, boma en 'n plonspoel. Diegene wat buitemuurse aktiwiteite soek sal besienswaardighede en restaurante in die nabyheid vind.
Ligging
- 3rde Straat 84, De Pan, Carletonville, 2500, Gauteng
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3rde Straat 84, De Pan, Carletonville, 2500, Gauteng