Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Carters Rest Guesthouse

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Gerhard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 46 resensies vir Carters Rest Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marieta B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta B

Oornag stop.

Baie lekker, alles netjies.

Carters Rest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie. Waardeer die positiewe terugvoer.
Griete

Carters Rest Guesthouse
Petri D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petri D

Sonkrag, water tenks & gas geysers sorg vir gerief.

Sien sterre.

Martin L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L

Ontvangs was baie vriendelik en verblyf was uitstekend. Sal definitief weer hier oorslaap op ons volgende besoek!

Ons sal weer hier kuier.

André N - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André N

Carters Rest Guesthouse in die somerreën tyd.

Netjies, stil en altyd 'n plesier om daar te bly. Sou net graag na afdak vir my kar wou gehad het, maar daar is baie bome wat skadu verskaf.

Carters Rest Guesthouse se terugvoer

Baie dankie André. Dit word opreg waardeer. Groete,
Heléne

Carters Rest Guesthouse
Henk J - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henk J

Puik deur en deur.

Alles was net reg, hulle diens kamers, en ek het veral van die ekstra moeite gehou!

Divan B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan B

Was really lovely. Thank you.

Whole experience was good.

André N - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
André N

Skoon en netjies.

Goeie waarde vir geld. Die plek is baie mooi, skoon en netjies maar met die beurtkrag van die week was dit choas die Dinsdagaand. Daar is 1 lig in die plek. Ek moes toe heelaand in die donker sit. Omdat dit vlak 6 was moes ek die oggend in die donker stort en skeer. Dte was chaos want my foon se battery was toe ook al pap.

Carters Rest Guesthouse se terugvoer

Hi

So jammer om te hoor. Moet se ons het dit maar so in die huis ook ervaar. Daar is 'n USB port in die liggie, waar jy wel jou foon kon charge. Maar die goeie nuus. Hopelik sal ons nooit (as 'n mens so kan se) weer beurtkrag ervaar nie, aangesien ons juis daardie tyd besig was om nog sonpanele en batterye in te sit.

Baie dankie vir die positiewe gedeeltelike terugvoer. Dit word opreg waardeer.

Groete.
Helene Davel

Carters Rest Guesthouse
Frans P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans P

Baie netjies en akkommoderend.

Het op laaste nipper moes akkomodasie kry vir 'n sakereis en Carters Rest was alles wat ek nodig gehad het en meer. Baie akkommoderend met wegneem-ontbyt vir 'n vroegoggend-vertrek.

Anne-marie S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie S

Lieflik en perfek!

Ons het geboek vir oornagverblyf op pad na Langebaan. Lieflik, rustig en baie goed toegerus. Ontbyt was gerieflik in die yskassie gereed wat geen beperking op ons vertrektyd geplaas het nie. Eienaars was fantasties en behulpsaam met Die Gat se toertye en aanbevole eetplekkies wat nie die normale maklike ketting restaurante was nie. Vir ons as ‘n familie groep van 8 word dit hoogs aanbeveel.

Nellie S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nellie S

Wonderlike verblyf.

Sal beslis weer daar tuisgaan! Baie dankie, julle is sulke oulike mense.

Christiaan H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan H

Carters Rest Guesthouse.

Ek bly altyd baie lekker by Carters Rest Guesthouse.

Sonia H - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H

Wonderlike en gasvrye eienaars met warm harte.

My ouers, my man en ek bly altyd by Carters Rest Guesthouse en is nog nooit teleurgestel nie. Baie dankie vir julle gasvryheid. Ons voel altyd welkom.

Corrie A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie A

Perfect accommodation.

We stayed at Carters Rest Guesthouse on a recent business trip. It is a lovely guest house with friendly staff (and a friendly dog). Everything was perfect for what we required. Will surely stay there again next time we are in Kimberley.

Sonia H - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia H

Fantastiese ontbytkossies om te nuttig en geniet die bome en die 2 woefies baie.

Ons bly altyd saam met ons ouers daar wanneer ons deurkom vanaf Dubai. Dit is lekker om te weet dit ons het so 'n pragtige plekkie waar ons, ons ouers weer kan ontmoet en as ons moet groet maak die mooi kamers, bome en Mollie en Rex (2 Beagels) dit makliker. Baie baie dankie.

Hanna S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanna S

Verruklike verblyf.

Hierdie gastehuis stap die ekstra myl, ons is verskriklik bederf, die kamer/suite is besonders ruim, die ekstra eetgoed besonders. Diens is puik. Gastehuiseinaars is “on point”. Een woord, verruklike verblyf.

Ludwig S - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ludwig S

Gerieflik en skoon.

Sentraal geleë. Netjiese verblyf. Rustige atmosfeer.

Gert F - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert F

Lekker gebly.

Sien sterre.

Judy V - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy V

Uitstekend.

Netjies, veilig en absoluut die moeite werd.

Frik S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S

Puik.

Die kamers is puik en netjies. Tuine baie mooi en skep 'n rustige atmosfeer.

Elmarie V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie V

Uitsonderlike gastehuis, sal van nou af altyd hier kom bly.

Die kamers is skoon, ruim, netjies. Daar is oorgenoeg parkeerplek. Ons is besonder beïndruk met die idee om ontbyt-goed in die kamers te plaas sodat gaste hulle eie kontinentale ontbyt kan maak - werk perfek vir ons wat perdeskoue vroegoggend moet bywoon. Daar is die vriendelikste baba-beagle wat mens verwelkom! Ek sal met graagte gaste aanbeveel na julle gastehuis toe.

Neels H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neels H

Goeie waarde, gerieflik en uitstekende gastehuis.

Gasvrou verstaan kliënte se behoeftes baie goed en het gastehuis ingerig om behoetes te bevredig. Sal graag weer van die gatehuis gebruik maak.

Mignon G - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mignon G

Baie netjies, skoon en veilig.

Die kamers was baie goed toegerus, skoon en netjies. Ons was egter net nie voorbereid op die idee dat ons ons eie ontbyt moes maak nie. Alles was voorsien, maar het gedink ontbyt sal bedien word. Behalwe vir dit kan ek die plek beslis aanbeveel.

Carl B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carl B

Ongelooflik netjies en rustig.

Baie professioneel, vriendelike diens met 'n mooi tuin om die rustige en ontspanne atmosfeer te bevestig. Beveel dit beslis aan vir besigheidsbesoeke en vakansieverblyf.

Anne G - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne G

Definitely to be recommended.

Warm during winter, friendly reception, comfortable and clean, breakfast was very good value for money.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Word definitief aanbeveel!

Warm in die winter, friendelik ontvang, gerieflik en skoon. Ontbyt was waarde vir geld!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Marlene W - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene W

Baie aangename ervaring.

Baie skoon en netjies, heerlike ontbyt en goeie waarde vir geld!

Louis V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Dit was rustig en heerlik.

Altyd bang as jy 'n nuwe plek gebruik. dit was egter onnodig . Alles was net tops.

Linda D - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Linda D

Gerieflike verblyf en goeie waarde vir geld.

Ons was met ons aankoms hartlik ontvang deur Helene. Die kamer is ruim, baie gerieflik en modern en die kombuis area is goed ingerig met alles wat nodig is. Vir ontbyt was daar 'n keuse van brood, croissants, pappe, kouevleis, kaas, jogurt, vrugte - te heerlik! Hierdie plekkie is ideaal vir oorslaap of selfs om 'n paar dae te kuier.

Schalk V - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk V

'n Gastehuis van hoë gehalte.

Uitstekende, unieke ontbyt-stelsel.

P.s. O - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
P.s. O

Uitstekend!

Ander Gastehuise in Suid-Afrika kan gerus gaan kers opsteek by Carters.

Salome B - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Salome B

Uitstekend!

Sal beslis weer hier oorslaap.

Irene R - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irene R

'n Rustige en uiters netjiese gastehuis.

Hierdie gastehuisverblyf is smaakvol en keurig ingerig met alles wat jy weg van die huis begeer.

Marais K - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marais K

Goed!

Baie gerieflike en netjiese gastehuis met puik diens.

Koos G - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G

Puik!

Baie mooi en ten volle toegeruste kamer. Ontbyt heerlik en meer as genoeg. Eersteklas: kan dit net aanbeveel!

Mimie V - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mimie V

Uitstekend.

Ontbyt die beste idee, veral vir gaste wat vroeg vertrek en ver moet reis.

Leandre T - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandre T

Heerlike, netjiese verblyf. Baie vriendelik en bedagsaam.

Het heerlik gebly by Carters Rest Guesthouse. Het die volgende oggend baie vroeg gery en die dame was so vriendelik om vir my croissants, kaas, ham, worsies, ens. uit te los, omdat ek nie die ontbyt kon bywoon nie. Die kamers is pragtig en baie netjies. Sal enige tyd weer daar gaan oornag.

Werner L - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner L

Ruim, gerieflike en baie skoon kamer!

'n Baie lekker plek om by te bly. Die prys is billik, en die kamers ruim en goed toegerus.

Amanda L - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda L

Van die beste waar ek nog gebly het.

Ek dink dit word baie goed bedryf, en is beslis waarde vir geld.

Hettie K - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie K

Pragtig, skoon, gerieflik met gasvrye en vriendelike personeel

Ideaal vir oornag of langer. Alles skoon en netjies met vriendelike gasvrou en lieflike tuin.

Leoni C - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni C

100% skoon, luuks, verdien hul 4 sterre, veilig en professioneel!

Sien die sterre hieronder.

Mervyn C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mervyn C

Good secure accommodation in a lovely garden setting. Rooms are new and fitted with all you need. Good bathroom facilities. Ask for bath if you need a room with one.

Owners live in their house on the property. Helene is friendly and does regular checks. Arrange payment before you leave as not sure what the arrangements are when you arrive. No bar on property so bring your own drinks. Good shopping centre within walking distance with a PnP. If you have friends over for a visit , it's difficult to accommodate them as no communal sitting area.

Celeste S - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Celeste S

Lekker gebly, was egter teleurgesteld omdat daar nie WiFi beskikbaar is nie.

'n Pragtige en skoon plek, met 'n vriendelike gasvrou. Ek was teleurgesteld oor die afwesigheid van WiFi, en omdat ek moes stort NADAT ek pertinent vir 'n bad gevra het.

Nelis S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nelis S

Netjies en veilig.

Skoon en netjies. 'n Aangename plek!

Hester C - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester C

Ons was absoluut privaat en gerieflik.

Dankie vir 'n gerieflike en veilige plek.

Hein O - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein O

Waarde vir geld!

Waarde vir geld! Ek sal beslis weer van hulle dienste gebruik maak.

Lolie O - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolie O

Very pleasant and safe

It is very clean. Nice and quiet and good location.

Naomi V - Okt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Fantasties!

Ek het my tyd daar baie geniet! Dis baie sentraal geleë.

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Carters-weg 30, Rhodesdene, Kimberley, 8301, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNjRjNDViLTgyZmEtNDhlOS1hZDZjLWIwM2JlZWViMjkyNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 46 5 1 5 30 Carters Road Rhodesdene 8301 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.74867 24.7399

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang