Cartwrights Corner
Kry 10% af op alle besprekings wat 1 dag of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 48 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderleystraat 19, Cartwright's Corner, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 135R1 022 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Cartwrights Corner bied selfsogwoonstelle aan in 'n veilige gebou in Kaapstad se middestad. Die gebou is naby 'n sting ontspannings- en sakegeriewe in die stadskern.
Verblyf behels 26 eenhede wat geskik is vir tot en met 68 gaste. Die eenhede wat beskikbaar is sluit in ITC - 1 Bed - Cartwrights, ITC - 2 Bed Cartwrights, ITC - 2 Bed Penthouse Cartwrights Corner, 3 Bed Apartment - Adviata and Bachelor Cartwrights. Al die eenhede het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of 'n bad, en 'n toegeruste kombuis.
Die gebou het 'n binnenshuise swembad, 'n klein gemeenskalike swembad, 24/7 sekuriteit, 'n ontvangs en aangewese parkeerplek met afstandbeheerde toegang.
Die gebou is naby die naglewe, restaurante, museums, die MyCiTi bushalte en binne 2 km vanaf KIKS en die Artscape-teater.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Portier
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Xhosa
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.7/5
Thato Geverifieer
Eiendomme 16
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Adderleystraat 19, Cartwright's Corner, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Cartwrights Corner het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kaapstad Middestad Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 48 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Adderleystraat 19, Cartwright's Corner, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap