Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Casa Albergo Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 36 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain-laan 1215, Ninapark, Akasia, 0156, Gauteng
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Casa Albergo Gastehuis is in 'n stil, vreedsame tuin in die rustige woonbuurt Ninapark, aan die hange van die Magaliesberg met sy asemrowende uitsigte, in die noordelike voorstede van Pretoria, naby Rosslyn. Die gastehuis bied persoonlike diens en verblyf van die hoogste gehalte.

Verblyf is beskikbaar in stylvolle en ruim kamers, suites en selfsorgwoonstelle. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Verder is daar 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Ontbyt is ingesluit en aandete is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Casa Albergo het ook 'n kroeg en braai-area, 'n TV-sitkamer en 'n swembad. 'n Pendeldiens en 'n wasgoeddiens kan albei op versoek voorsien word. Daar is oorgenoeg veilige parkeerplek vir gaste. Die kuierarea het plek 12 gaste en is die perfekte omgewing vir troufoto's of sake- en privaat funksies.

Casa Albergo is 'n eko-vriendelike gastehuis met sonkragstelsels om elektrisiteit te voorsien, asook 'n Blue Drop-boorgat vir skoon, veilige water.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Roneldi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Mountain-laan 1215, Ninapark, Akasia, 0156, Gauteng
  • Gaste dink Casa Albergo Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Akasia Pretoria Gauteng
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 36 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain-laan 1215, Ninapark, Akasia, 0156, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b2eb2f7ab1a0e8b947ccd5a6e4720de3563f8d453fce14a60158027bd5cf14e7b021d6c3adf52f8330637d1aa6c554fda31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 4 5 1 5 1215 Mountain Avenue Ninapark 0156 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.68426111943 28.135938692394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang