Casa Albergo Guest House
- Kapasiteit: 36 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain-laan 1215, Ninapark, Akasia, 0156, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Casa Albergo Guest House is in 'n rustige tuin in die stil woonbuurt Ninapark, teen die hange van die Magaliesberge met sy asemrowende uitsigte, in die noordelike voorstede van Pretoria, naby Rosslyn, geleë. Die gastehuis bied persoonlike diens en gehalteverblyf.
Verblyf word gebied in stylvolle, ruim kamers, suites en 'n selfsorgwoonstel. Elke kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Ander geriewe sluit 'n TV met DStv, WiFi, lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe in.
Ontbyt is ingesluit en aandete is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.
Casa Albergo bied ook 'n kroeg en braai-area, 'n TV-sitkamer en 'n swembad. 'n Pendeldiens en 'n wasgoeddiens kan albei op versoek voorsien word. Daar is ook oorgenoeg veilige parkeerplek vir gaste. Die vermaakarea het die kapasiteit om tot 12 mense te akkommodeer, en is die perfekte omgewing vir troufoto's, sowel as ander sake- of privaatfunksies.
Casa Albergo is 'n eko-vriendelike gastehuis met sonkragstelsels om elektrisiteit te voorsien asook 'n bloudruppel boorgat vir skoon veilige water.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Roneldi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Mountain-laan 1215, Ninapark, Akasia, 0156, Gauteng
- Gaste dink Casa Albergo Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 36 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mountain-laan 1215, Ninapark, Akasia, 0156, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang